FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

4 Day Delivery

  • Rietrotte en die Stropers 4

    Rietrotte en die Stropers 4

    Uiteindelik kan Daniel en sy vriende vir 'n naweek na die plot gaan en ontspan - en sommer ook wegkom van Peet wat al weer op hulle spoor is. Maar Daniel se sussie, Chrissie, is siek met iets wat aansteeklik lyk en die dokter het gese hulle mag nie naby haar kom nie. Daniel vind die perfekte oplossing: Hulle kan langs die rivier kamp! Terwyl hulle met binnebande in die rivier afdryf, sien hulle iets wat verdag lyk by oom Giel Larson se plek. Dalk is dit niks, maar se nou die oom is werklik in die moeilikheid. Hulle rustige kampnaweek raak baie vinnig baie gevaarlik wanneer hulle gaan ondersoek instel ... Kamp is nie vir sissies nie!

    Nerine Ahlers

    R 202.00

  • 17 Maal Moord  - 'n Grieselrige Reis

    17 Maal Moord - 'n Grieselrige Reis

    'n Grieselrige reis na die plekke waar van Suid-Afrika se bekendste moorde gepleeg is asook 'n hele aantal minder bekendes. Maak kennis met die moordenaars en die doodgewone gemeenskappe waar slagoffers van die vroegste tye tot die onlangse verlede wreed aan hul einde gekom het.

    Lötter

    R 305.00

  • Boomhuis met 65 Vloere

    Boomhuis met 65 Vloere

    Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou 'n verstommende 65 vloere, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy al haar diertjies kan mooimaak! Die opwindende byvoegings tot die boomhuis sluit in: 'n kamer vol ontploffende oogballe, 'n suigstokkiewinkel, 'n dryfsandput, 'n mierplaas, en 'n kamer waar dit altyd jou verjaardag is (al is dit nie), 'n tydmasjien ... en Boom-TV: 'n 24-uur nuussentrum wat jou op hoogte hou van al die boomhuisnuus, ander nuus en skinderstories! Ons vriende is in groot moeilikheid, want Inspekteur Borrelplastiek kom onverwags 'n besoek afle om inspeksie te doen. En natuurlik het Andy en Terry hulle nie veel gestuur aan bouregulasies en permitte nie!

    Terry Denton

    R 260.00

  • Anatomicum

    Anatomicum

    In Anatomicum word die werking van die menslike liggaam in die fynste besonderhede verduidelik. Hoe lyk jou liggaam aan die binnekant? Hoe word spiere gebruik om emosies te wys? Hoe groei 'n mens uit een enkele sel? Wanneer jy deur hierdie museum in drukvorm blaai, sal jy die wonders van die menslike liggaam in al sy glorie te ontdek.

    Jennifer Z. Paxton

    R 450.00

  • Dingeth

    Dingeth

    Klara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie. Sy wil nog en nog en nog goed he! Op 'n dag besluit Klara sy wil 'n DINGETH he, maar daar is net een probleem. Wat is 'n DINGETH? Mnr. en mev. Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die biblioteek ingaan om 'n antwoord in die geheimsinnige Monsterklopedie te kry. Hul desperate soektog lei na die donker dieptes van die oerwoudagtigste oerwoud waar die vreemdste vreemde dierasies lewe. Maar gaan hulle ooit 'n DINGETH kry?

    David Walliams

    R 230.00

  • Avonture van Kuifie

    Avonture van Kuifie

    Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populer. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture. Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtieme Siecle. Herge skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi). In Die juwele van Bianca Castafiore neem Sigeuners hulle intrek naby Muizenmeul. Die fortuinverteller in hulle midde voorspel dat 'n mooi, groot vrou met pragtige juwele op pad is. Kort daarna daag die beroemde operasangeres Bianca Castafiore en haar gevolg by die kasteel op. Joernaliste oorval Muizenmeul en 'n televisieonderhoud met Castafiore word selfs daar geskiet. Toe haar waardevolle smarag verdwyn, word die Sigeuners onmiddellik van die diefstal verdink. Maar Kuifie glo vas hulle is onskuldig en ondersoek die saak.

    Hergé

    R 150.00

  • Boomhuis met 39 Vloere

    Boomhuis met 39 Vloere

    Andy en Terry het nog vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings - soos die wereld se vreesaanjaendste tuimeltrein, 'n maller-as-mal-mallemeule, 'n reusetrampolien, en 'n disko om maar net 'n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... 'n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is). MAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wereld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ... Andy and Terry live in the world's best treehouse! And in the meantime they have been busy builders and added more storeys to their house. It now has 39 storeys!! There is a not-so-very-merry-go-round, the world's most hair-raising rollercoaster, trampolines, mud-fighting arenas, and more. And best of all is Terry's new invention: a writing machine that can write and illustrate books in a jiffy. More time for them to play! BUT the machine malfunctions and disaster strikes! They won't make their publishing deadline unless they call in the help of Idiotus, the great UN-inventor. Will he be able to help, or cause more chaos?

    Terry Denton

    R 260.00

  • Hoe die Grons Kersfees Gesteel Het!

    Hoe die Grons Kersfees Gesteel Het!

    Elke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat ... Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT! Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly?

    Dr. Seuss

    R 167.00

  • Kuifie en die Pikaro's

    Kuifie en die Pikaro's

    Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populer. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture. Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtieme Siecle. Herge skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi). In Kuifie en die Pikaro's word Bianca Castafiore en haar gevolg tydens haar toer deur Suid-Amerika in hegtenis geneem. Sy word aangekla daarvan dat sy die regering van generaal Tapioca omver wil werp. Luidens berigte is Kuifie, kaptein Sardijn en professor Sonneblom ook deel van die sameswering. Tapioca nooi hulle na Tapiocapolis om hulle kant van die saak te stel. Daar gekom, besef hulle dit is 'n set, maar generaal Alcazar en sy manskappe, die Pikaro's, kom tot hulle redding, en Kuifie-hulle raak betrokke by Alcazar se rewolusie teen Tapioca.

    Hergé

    R 150.00

  • Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud

    Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud

    Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populer. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture. Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtieme Siecle. Herge skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi). In In die land van die swart goud is daar 'n epidemie van motorenjins wat ontplof, vermoedelik weens 'n probleem met die brandstof. Kuifie, Brits en Britz vertrek na die olievelde van Khemed om ondersoek in te stel. Verskeie struikelblokke staan in hulle pad: Met hulle aankoms word hulle vir misdadigers aangesien, en later kom hulle amper om in die woestyn. Die Britsze en Kuifie se hulp word ingeroep toe emir Mohammed Ben Kalish Ezab se seun, Abdallah, ontvoer word. Tussendeur probeer hulle steeds die raaisel van die ontploffende brandstof oplos.

    Hergé

    R 150.00

  • Asterix in België

    Asterix in België

    Wie is die dapperste: die Belgiese stam of die Galliers? Die Galliers en die Belge hou 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Romeinse vestingkampe kan verwoes. Wanneer die uitslag gelykop is, vra hulle vir Julius Caesar om die beoordelaar te wees. Caesar is woedend en onderneem om hulle te vermorsel ... Asterix in Belgie is die 24ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Obelix & Kie

    Obelix & Kie

    Julius Caesar stuur Caius Ferregaandus, 'n slim MBA-mannetjie, om die Galliers besig te hou deur hulle voor te stel aan die sakewereld. Obelix val pens en pootjies vir die idee en word 'n grootmeneer in die menhirbedryf, maar sal sy welvaart geluk bring? En wat gebeur wanneer die vraag die aanbod oorskry? Obelix & Kie. is die 23ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Kan Ek vir My ’n Troeteldier Kry?

    Kan Ek vir My ’n Troeteldier Kry?

    Kay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies!

    Dr. Seuss

    R 167.00

  • Asterix in Korsika

    Asterix in Korsika

    Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik - dit is 50 v.C. in Korsika. Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leer op te staan. Want die Korsikane hou vol dat hulle net 'n Korsikaan as keiser sal aanvaar ... Asterix in Korsika is die 20ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Avonture van Kuifie – Die 7 Kristalballe

    Avonture van Kuifie – Die 7 Kristalballe

    Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populer. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture. Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtieme Siecle. Herge skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi). In Die 7 kristalballe keer die Sanders-Hardmuth-ekspedisie na Europa terug na 'n lang reis deur Peru en Bolivia. Hulle bring die mummie van Raskar Kapak saam met hulle terug. Professor Sonneblom voorspel dat daar niks goeds van hierdie grafskending gaan kom nie. Een na die ander verval die sewe wetenskaplikes wat aan die ekspedisie deelgeneem het in 'n vreemde koma, en telkens word kristalskerwe op die toneel gevind. Brits en Britz se hulp word ingeroep om die saak te ondersoek. Intussen word professor Sonneblom ontvoer en Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn vertrek na Suid-Amerika om hom te probeer opspoor.

    Hergé

    R 150.00

  • Rietrotte en die Rowers

    Rietrotte en die Rowers

    Ná 'n maand in Rietvallei Hoër is Daniël du Randt 'n Rietrot tot in sy kleintoontjienael se voorste punt. Peet Pretorius het egter steeds nie die boodskap gekry dat ontgroening, oftewel oriëntering, nie meer plaasvind nie en Daniël-hulle moet mooi loop om uit sy kloue te bly. Dat hulle boonop die kwaai juffrou Faure, wat saam met haar man 'n spioen in een of ander oorlog was, se papegaai moet oppas, maak die lewe nie juis makliker nie. Tussendeur oefen die seuns kliphard vir die groot atletiekbyeenkoms in Johannesburg. Dié uitstappie ontaard egter in iets wat Daniël nie in sy heel wildste verbeelding sou kon voorstel nie. Hoërskool is nie vir sissies nie!

    Nerine Ahlers

    R 202.00

  • Botanicum

    Botanicum

    Botanicum is 'n pragtige volkleur boek wat 'n hele klomp raaisels om plante onthul. Hoe het die eerste plante gelyk? Wanneer het die eerste woude gevorm? Wanneer het plante begin blomme dra? Watter plante is die grootste, kleinste, vreemdste, seldsaamste, lelikste en stinkste op aarde? In Botanicum kan jy die mees eksotiese en veemdste plante bymekaar sien. Leer hoe plante al miljoene jare langer as ons bestaan en fassinerede dinge soos hoekom party plante groen is en ander nie en hoe party plante in water leef en ander in die lug hang sonder enige kontak met die grond. Kom ontdek binne Botanicum die wonderlike planteryk in sy kleurryke, verrassende glorie.

    Kathy Willis

    R 465.00

  • Geknelde land

    Geknelde land

    Hoe gebeur dit dat 'n hele gevestigde gemeenskap sy tentpenne uitruk en die wildernis intrek? In Geknelde land gee FA Venter 'n diep-menslike antwoord op die en ook op baie ander vrae oor die Groot Trek. Dit is die verhaal van die Dreyer-gesin van Grensplaas en vertel van die ontberings en terugslae wat die boeregesin moes verduur voor hulle uiteindelik ook besluit om te trek. Die hooffiguur, Rudolf Dreyer, weier aanvanklik om sy plaas te verlaat, selfs nadat dit verwoes is. Geknelde land is 'n uitbeelding van die konflik in Rudolf se gemoed en die stryd wat hy met sy medemens en met homself voer voordat hy tot 'n besluit gedwing word.

    F.A. Venter

    R 275.00

  • alchemis

    alchemis

    Hierdie verhaal, skitterend in sy eenvoud, gaan oor 'n Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na 'n skat wat by die piramides begrawe is. Langs die pad ontmoet hy 'n sigeunerin, 'n man wat homself 'n koning noem, en 'n alchemis. Hulle almal help Santiago om tydens sy soektog op koers te bly. Niemand weet wat die skat is en of Santiago die struikelblokke langs die pad sal oorkom nie. Maar wat begin as 'n reis op soek na wereldse goed, verander in 'n ontdekking van die skat binne-in 'n mens self. Santiago se verhaal is ryk, inspirerend en eg menslik; dis 'n universele ode aan hoe ons drome ons kan transformeer en hoe belangrik dit is om na ons harte te luister.

    Paulo Coelho
  • Asterix en die Groot Moles

    Asterix en die Groot Moles

    Julius Caesar wend hom tot sielkundige oorlogvoering ... Ignasius Vullus, die Romeinse agent, maak moeilikheid en onder die Galliers en probeer hulle beinvloed om mekaar van verraad te verdink. Het Asterix regtig die geheim van die towerdrankie aan die Romeine verkoop? Sal Asterix, Obelix en Kasterolix die glibberige Ignasius Vullus kan uitoorle en vrede in die dorpie herstel? Asterix en die groot moles is die 15de boek in die gewilde Asterix-reeks.

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Caesar se lourierkrans: Boek 18

    Caesar se lourierkrans: Boek 18

    Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia. Allamapstix en Spoggerix kan egter nie help om te wedywer nie en dit loop uit op 'n uitnodiging van Allamapstix: Spoggerix kan 'n bredie wat gekrui is met lourierblare uit Caesar se lourierkrans by hulle kom eet! Dit beteken Asterix en Obelix moet Rome toe om die lourierblare te gaan kry. In Rome verkoop hulle hulself as slawe om naby aan Caesar te kom. Sal hulle met die slaaf Copineenmus kan ooreenkom om die lourierkrans met 'n vinkelkrans te ruil?.

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Asterix in Spanje

    Asterix in Spanje

    Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen 'n oeros baklei en die nukke van die astrante Pepe trotseer ...Asterix in Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks.

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Asterix en die Koperpot

    Asterix en die Koperpot

    Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te bring sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in 'n teaterproduksie en beroof selfs 'n bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eintlik agter die kroekspul? Asterix en die koperpot is die 13de boek in die gewilde Asterix-reeks.

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Liefde in Die Kwepertyd

    Dot Serfontein

    R 73.00

  • Silwer Stoel

    C. S. Lewis

    R 187.00

  • Laaste Geveg

    C. S. Lewis

    R 187.00

  • Perd En Sy Seun

    C. S. Lewis

    R 187.00

  • Asterix by die Olimpiese Spele

    Asterix by die Olimpiese Spele

    Die atlete van die antieke wereld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliers skryf ook in, maar hulle beleef 'n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is 'n opkikker. Kan die Galliers die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie? Asterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterix-reeks.

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Asterix en die Noormanne

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Asterix die Legioensoldaat

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Asterix en die Hoofman se Skild

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Asterix in Britannie

    Rene Goscinny

    R 150.00

  • Unworry Doodle Book

    Unworry Doodle Book

    This simple book is full of starter doodles and lots of space, to help children feel calmer and leave their worries on the page. It includes mindfulness tips and reassurance.

    Alice James

    R 240.00

  • Sticker Dolly Dressing Dancing Fairies

    Sticker Dolly Dressing Dancing Fairies

    Dress the sticker dollies as they flutter their way through fairyland in this gorgeous new activity book in the Sticker Dolly Dressing series. There are lots of stickers with which to dress the dolls in gorgeous clothes and accessories, and decorations to complete the magical scenes.

    Fiona Watt

    R 250.00

  • Animal Snap

    Animal Snap

    There are lots of animals to match in this entertaining card game for young children. There are 52 snap cards (13 matching sets of 4), with labelled pictures showing a sloth, hippo, monkey and lots more. The game can be played with fewer cards to make it easier for younger players to join in.

    Fiona Watt

    R 220.00

  • Sticker Dolly Dressing Fairy Princesses

    Sticker Dolly Dressing Fairy Princesses

    Join the fairies as they tiptoe with unicorns in an enchanted forest, skip barefoot beside a misty lake and explore a secret rose garden in this delightful new addition to the best-selling Sticker Dolly Dressing series.

    Fiona Watt

    R 240.00

  • That's not my giraffe…

    That's not my giraffe…

    Meet five friendly giraffes in this charming addition to the much-loved That’s not my... series. Babies love the best-selling That’s not my… books with their bold illustrations, patches to stroke, and a mouse to spot on every page, all designed to develop sensory and language awareness.

    Fiona Watt

    R 217.00

  • Under the Sea Snap

    Under the Sea Snap

    Discover what’s under the sea with this entertaining card game for young children. There are 52 snap cards (13 matching sets of 4), with labelled pictures of dolphins, turtles, clownfish, submarines and lots more. The game can be played with fewer cards to make it easier for younger players to join in.

    Lucy Bowman

    R 202.00

  • Cars Snap

    Cars Snap

    A fun game for two or more players with 52 cards showing pictures of different types of cars, including racing cars, sports cars, convertibles, hatchbacks, vintage cars and lots more. As well as Snap you can use the cards for memory games - or even for spotting cars out of the window on a car journey.

    Fiona Watt

    R 202.00

  • Meditations

    Meditations

    How to live a better life. One of the most important books on Western philosophy - a powerful and inspirational guide for the complicated world of today'Refreshing and restorative' GUARDIAN'An ancient work of spiritual reflection which remains a powerful reminder of how we could live a more dignified life by avoiding deceit, vanity and greed' OK MAGAZINEFew ancient works have been as influential as the MEDITATIONS of Marcus Aurelius. Filled with wisdom, practical guidance, and profound understanding of human behaviour, it remains one of the greatest works of spiritual and ethical reflection ever written. Marcus's insights and advice - on everything from living in the world to coping with adversity and interacting with others - have made the MEDITATIONS required reading for statesmen and philosophers alike, while generations of ordinary readers have responded to the straightforward intimacy of his style.In Gregory Hays's translation Marcus's thoughts speak with a new immediacy. Never before have Marcus's insights been so directly and powerfully presented.

    Marcus Aurelius

    R 305.00

  • Russia

    Russia

    'A masterpiece of history'DAILY TELEGRAPHBetween 1917 and 1921 a devastating struggle took place in Russia following the collapse of the Tsarist empire. Many regard this savage civil war as the most influential event of the modern era. An incompatible White alliance of moderate socialists and reactionary monarchists stood little chance against Trotsky's Red Army and Lenin's single-minded Communist dictatorship. Terror begat terror, which in turn led to even greater cruelty with man's inhumanity to man, woman and child. The struggle became a world war by proxy as Churchill deployed weaponry and troops from the British empire, while armed forces from the United States, France, Italy, Japan, Poland and Czechoslovakia played rival parts. Using the most up to date scholarship and archival research, Antony Beevor, author of the acclaimed international bestseller Stalingrad, assembles the complete picture in a gripping narrative that conveys the conflict through the eyes of everyone from the worker on the streets of Petrograd to the cavalry officer on the battlefield and the woman doctor in an improvised hospital.

    Antony Beevor

    R 395.00

  • Rise and Kill First

    Rise and Kill First

    AN ECONOMIST BOOK OF THE YEAR'A gripping investigation of Israel's assassination policy' Sunday Times'Remarkable' Observer'Riveting' Daily Mail'Compelling' John le CarréWinner of 2018 National Jewish Book AwardFrom the very beginning of its statehood in 1948, the instinct to take every measure to defend the Jewish people has been hardwired into Israel's DNA. This is the riveting inside account of the targeted assassinations that have been used countless times, on enemies large and small, sometimes in response to attacks against the Israeli people and sometimes pre-emptively. Rise and Kill First counts their successes, failures and the moral and political price exacted on those who carried out the missions which have shaped the Israeli nation, the Middle East and the entire world.'Exciting, sometimes moving and always considered ... a stunning feat of research and a riveting read' Dominic Sandbrook, Sunday Times

    Ronen Bergman

    R 485.00

  • Way of the Wolf

    Way of the Wolf

    LEARN FROM THE MASTER OF SALES AND PERSUASIONJordan Belfort - immortalized by Leonardo DiCaprio in the hit movie The Wolf of Wall Street - reveals the step-by-step sales and persuasion system proven to turn anyone into a sales-closing, money-earning rock star.For the first time ever, Jordan Belfort opens his playbook and gives readers access to his exclusive step-by-step system-the same system he used to create massive wealth for himself, his clients, and his sales teams. Until now this revolutionary program was only available through Jordan's $1,997 online training. Now in WAY OF THE WOLF, Belfort is ready to unleash the power of persuasion to a whole new generation of readers, revealing how anyone can bounce back from devastating setbacks, master the art of persuasion, and build wealth. Every technique, every strategy, and every tip has been tested and proven to work in real-life situations.Written in his own inimitable voice, WAY OF THE WOLF cracks the code on how to persuade anyone to do anything, and coaches readers, regardless of age, education, or skill level, to be a master sales person, negotiator, closer, entrepreneur, or speaker.

    Jordan Belfort
  • America Before: The Key to Earth's Lost Civilization

    America Before: The Key to Earth's Lost Civilization

    ***THE SUNDAY TIMES TOP TEN BESTSELLER***'Hancock's books provide a fascinating, alternative version of prehistory. America Before, detailed and wide-ranging, turns what was myth and legend into a new story of the past.' Daily MailWas an advanced civilization lost to history in the global cataclysm that ended the last Ice Age? Graham Hancock, the internationally bestselling author and television presenter, has made it his life's work to find out -- and in America Before, he draws on the latest archaeological and DNA evidence to bring his quest to a stunning conclusion.We've been taught that North and South America were empty of humans until around 13,000 years ago - amongst the last great landmasses on earth to have been settled by our ancestors. But new discoveries have radically reshaped this long-established picture and we know now that the Americas were first peopled more than 130,000 years ago - many tens of thousands of years before human settlements became established elsewhere.Hancock's research takes us on a series of journeys and encounters with the scientists responsible for the recent extraordinary breakthroughs. In the process, from the Mississippi Valley to the Amazon rainforest, he reveals that ancient 'New World' cultures share a legacy of advanced scientific knowledge and sophisticated spiritual beliefs with supposedly unconnected 'Old World' cultures. Have archaeologists focussed for too long only on the 'Old World' in their search for the origins of civilization while failing to consider the revolutionary possibility that those origins might in fact be found in the 'New World'?America Before: The Key to Earth's Lost Civilisation is the culmination of everything that millions of readers have loved in Hancock's body of work over the past decades, namely a mind-dilating exploration of the mysteries of the past, amazing archaeological discoveries and profound implications for how we lead our lives today.

    Graham Hancock

    R 165.00

  • Conscious Parent

    Conscious Parent

    THE NEW YORK TIMES BESTSELLERConscious parenting is about becoming mindful of your behaviour and engaging with your child as an individual. Dr Tsabary inspires parents to get back in touch with their emotions and shed the layers of baggage they have inherited during their own life and are unconsciously heaping on their children. As they become 'conscious' in their parenting, so parents can transform their relationship with their offspring and raise happy, well-adjusted children. The Conscious Parent is already transforming the way people are parenting through its sales in the US where it's spent 15 weeks on the New York Times bestseller list. Oprah described the book as 'The most profound book on parenting I've ever read' and Eckhart Tolle has said 'becoming a conscious parent is the greatest gift you can give your child.' The book features a foreword by His Holiness The Dalai Lama.

    Shefali Tsabary

    R 485.00

  • Slow Regard of Silent Things

    Slow Regard of Silent Things

    The University, a renowned bastion of knowledge, attracts the brightest minds to unravel the mysteries of enlightened sciences like artificing and alchemy. Yet deep below its bustling halls lies a complex and cavernous maze of abandoned rooms and ancient passageways - and in the heart of it all lives Auri.Formerly a student at the University, now Auri spends her days tending the world around her. She has learned that some mysteries are best left settled and safe. No longer fooled by the sharp rationality so treasured by the University, Auri sees beyond the surface of things, into subtle dangers and hidden names.At once joyous and haunting, THE SLOW REGARD OF SILENT THINGS is a rich, atmospheric and lyrical tale, featuring one of the most beloved characters from Rothfuss' acclaimed fantasy series.

    Patrick Rothfuss

    R 260.00

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account