ATKV 25 Kids

Maya se Musketier
Maya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geerf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.
R 40.00

Spieëltjie Spieëltjie: Plaasdiere
Ontmoet oulike plaasdiere in dié prettige boek – bokke, koeie, perde en varke.Maar wie maak die hardste geluide van almal?
R 100.00

Nozincwadi, Die Moeder van Boeke
A story about the power of reading… In Dududu village, everyone knows that Mrs Zwane loves books. She collects old papers, books and magazines and keeps them neatly piled in her bedroom. Mrs Zwane had never been to school. She couldn’t read or write, but something inside her tells her there is magic in those printed words. One day they will talk to me,’ she says. This is the story of how Mrs Zwane helps the children of Dududu – and how a young boy gives Mrs Zwane a very special gift. The gift of reading, and words.
R 150.00



