FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing

Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing

Jenna Nell Northwood

    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 92.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 92 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 15.33 per month!
      3x monthly payments of R 30.66 with
      4x fortnightly payments of R 23.00 with

      Format:

      Vrugte van die Gees: Goedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing is die derde en finale boek in 'n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiers 5:22-23 in die Bybel: "Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing". Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat 'n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en 'n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk. Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie 'n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel. Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hul lewens. Dit help ook ouers om hul kinders Bybelse waarhede te leer.
      CONTRIBUTORS: Jenna Nell Northwood EAN: 9781415342817 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 200 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Media DATE PUBLISHED: 2022-10-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Religion / General WIDTH: 200 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Philosophy, Religion and beliefs

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account