FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

CT | Lus Vir Lees – Bumper show 6-12yrs

  • Boeliebief: Sewe Snaakse Stories

    Boeliebief: Sewe Snaakse Stories

    Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief? Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal? Hoe lyk ’n verliefde volstruis? Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang? Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!

    Jaco Jacobs
  • 'n Huis vir Tippie

    Tom Percival

    R 167.00

  • Die Spinnebotte Slaan Toe!

    Marga Jonker

    R 162.00

  • Nuwe Kinderverseboek

    Nuwe Kinderverseboek

    Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans! Dit bied by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu. Van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroeë skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners, is Nuwe Kinderverseboek 'n versameling wat jong lesers inlei in die heerlike, avontuurlike reis van poësie.

    Maja Sereda, Dale Blankenaar, Tamsin Hinrichsen

    R 170.00

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account