CT | Lus Vir Lees - Junior Primary show 6-9yrs

R 167.00


Nuwe Kinderverseboek
Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans! Dit bied by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu. Van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroeë skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir die amper-tieners, is Nuwe Kinderverseboek 'n versameling wat jong lesers inlei in die heerlike, avontuurlike reis van poësie.
R 330.00



