EBR AUG 25 Toddlers

Oi Dinosaurs!
The laughter never ends with Oi Frog and Friends!Get your hands on this roaring, stomping, dino-packed new title in the award-winning, bestselling Oi Frog and Friends series!According to Frog, in dinosaur times sitting down hadn’t been invented. So . . .Pterosaurs didn’t sit on bendy straws?Velociraptors didn’t sit on plug adaptors?And Triceratops didn’t sit on lollipops?Join Frog, Cat and Dog for oodles of prehistoric rhyming fun packed with dinosaurs, mammoths and – of course – prehistoric frogs! With over 3 million copies sold across this beloved series, this hilarious new rhyming story from Kes Gray and Jim Field is the perfect picture book to share together. Guaranteed to get little dinosaurs-fans giggling.
R 230.00

Kiekeboe Hond
'n Nuwe hondetema-titel indie gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n spieel! Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, oulike gesigte en 'n verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai. Om gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom die heel jongste kinders daarvan sal hou om al die vriendelike honde en oulike hondjies in hierdie boek te vind - en dit weer en weer sal wil lees.
R 250.00

Kiekeboe Leeu
’n Nuwe titel in die gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n magdom safari-diere! Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, 'n snaakse rymteks en verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai, is hierdie pragtige boek propvol pret! Om gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom die heel jongste kinders van hierdie oulike safari-tema boek sal hou - en dit weer en weer sal wil lees.
R 250.00



