1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die manne was superfiks en bomenslik taai. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n gewese Recce, vertel die verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Na jare van mites en geheimhouding gee die boek 'n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.
CONTRIBUTORS: Alexander Strachan
EAN: 9780624081494
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 1 g
HEIGHT: 234 cm
PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Military, HISTORY / Military / General
WIDTH: 152 cm
SPINE:
Book Themes:
Republic of South Africa, Biography: historical, political and military, War and defence operations
Book Partnerships
For the Fans