Wat sal jy doen as ’n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar daar wag ’n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!
CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs
EAN: 9780799373943
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 0 g
HEIGHT: 0 cm
PUBLISHED BY: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: JUVENILE FICTION / Humorous Stories, JUVENILE FICTION / Mysteries & Detective Stories
WIDTH: 0 cm
SPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories, Children’s / Teenage fiction: Humorous stories, Children’s / Teenage fiction: School stories
Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories.Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop.
Book Partnerships
For the Fans