FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Ready to gift SANTA SAFE
    Newman se Voëls volgens kleur

Newman se Voëls volgens kleur

Kenneth Newman

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 465.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 465 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 77.50 per month!
      6x monthly payments of R 77.50 with
      4x fortnightly payments of R 116.25 with
      Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak. Verkoopspunte: Volledig bygewerk – nou met illustrasies  en foto’s. Gebruik kleur om voëls te identifiseer. Voëlname ook in inheemse tale. Verspreidingskaarte vir elke spesie. Ideaal vir beginnervoëlkyker.
      CONTRIBUTORS: Kenneth Newman EAN: 9781775848394 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 590 g HEIGHT: 246 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: NATURE / General, NATURE / Birdwatching Guides, NATURE / Animals / Birds WIDTH: 167 cm SPINE:

      Book Themes:

      Nature and the natural world: general interest, Wildlife: birds and birdwatching: general interest

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Kenneth Newman was ’n bekende voëlskilder en ornitoloog wat aansienlik bygedra het tot die groeiende belangstelling in Suider-Afrika se voëls. Sy talle boeke het al byna ’n miljoen eksemplare wêreldwyd verkoop. Nick Newman is ’n passievolle, ervare voëlkyker wie se belangstelling in voëls en hul gedrag deur sy pa se veldwerk aangewakker is. Hy staan aan die stuur van die Newman-familiebesigheid, wat hulle daarop toespits om die voëlkykgemeenskap te groei met behulp van Kenneth Newman se ikoniese en gewilde reeks voëlkykhulpbronne.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account