FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie en Ander Skaterlag Rympies

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 145.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 145 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 24.16 per month!
      6x monthly payments of R 24.16 with
      4x fortnightly payments of R 36.25 with
      Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van A tot Z burp? Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg? Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou? Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Vyf-en-sestig rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9781776250141 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 129 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Humor / General, JUVENILE FICTION / Nursery Rhymes WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Early years: verse, rhymes and wordplay, Children’s / Teenage general interest: Humour and jokes

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 170 boeke vir kinders en meer as ’n miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 40 bekronings vir sy werk. ’n Goeie dag vir boomklim en Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word is wêreldwyd in Engels uitgegee. Italiaanse, Nederlandse en Braziliaanse regte is ook verkoop. Beide boeke was op die langlys vir die vooraanstaande Britse toekenning, die Carnegie Medalje, en is ook tot films verwerk. Sy topverkoperboek, Suurlemoen!, waarvan daar reeds meer as 100 000 kopieë verkoop is, is is ook tot film verwerk. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang. Robert teken van die môre tot die aand. Hy het die dokter geteken wat teenwoordig was tydens sy geboorte, sy ouers, sy skoolmaats, sy dosente aan die Nelson Mandela Universiteit en al die diere op die plaas in die Vrystaat waar hy nou woon. Hy teken by die huis, in die motor (nie aan te beveel nie) en in sy kantoor waar hy as ’n vryskut-illustreerder werk vir korporatiewe kliente. En nou kan hy uiteindelik sê dat hy ook ’n kinderboek geïllustreer het!

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account