FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Wat’s jou storie? Watermonster

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 167.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 167 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 27.83 per month!
      3x monthly payments of R 55.66 with
      4x fortnightly payments of R 41.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      ’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur.Is jy dapper genoeg om die watermonster te trotseer? Dis jou keuse – jy kan die vakansie saam met jou ouers oorsee gaan, of saam met jou supervreemde tannie Ingrid langs ’n meer gaan kampeer. Tannie Ingrid is ’n wetenskaplike wat reptiele en paddas bestudeer. Wil jy regtig die hele vakansie lank iewers gaan bly waar daar beslis nie Wi-Fi is nie en jy heeldag met jou water-stewels deur ’n vleiland vol paddas moet ploeter? Maar in die donker waters van die meer skuil ’n geheim. ’n Geheim met skubbe en tande. En dalk word dié vakansie die avontuur van ’n leeftyd …

      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9781779991904 COUNTRY: South Africa PAGES: 128 WEIGHT: HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa DATE PUBLISHED: 2026-02-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Action & Adventure / General, JUVENILE FICTION / Animals / Dragons, Unicorns & Mythical, JUVENILE FICTION / Monsters WIDTH: 128 mm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, Children’s / Teenage fiction: Interactive adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Crime and mystery fiction, Children’s / Teenage fiction: Comic (humorous) fantasy, Children’s / Teenage fiction: Contemporary and urban fantasy

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 290 boeke vir kinders en bykans 2 miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 47 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.AlIstair Ackermann is sedert 2001 werksaam as ’n illustreerder. Hy illustreer kinderboeke, opvoedkundige boeke en ontwikkel karakters vir verskeie kliënte. Hy het al verskeie toekennings vir sy werk ontvang . Hy woon in Kaapstad saam met sy vrou en kinders.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account