FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

January Afrikaans

  • Ena Murray Speurverhale

    Ena Murray Speurverhale

    Drie van Ena Murray se heel beste speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe begin die intrige met 'n koerantberig oor 'n bloedlose lyk met erg verswakte organe. In Die man met die geel oë kry geheime agent Brand Böhm 'n unieke opdrag: gedra jou so skandelik dat jy oneervol uit die weermag ontslaan sal word. En in Onrus op Oshakati hoop dr. Linda Maartens sy kan die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, ontvlug. Maar kort voor lank word sy in ’n web van misdaad vasgespin.

    Ena Murray

    R 360.00

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account