FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Lus Vir Lees Junior Primary 6-9 yrs CT

  • Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie en Ander Skaterlag Rympies

    Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie en Ander Skaterlag Rympies

    Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van A tot Z burp? Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg? Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou? Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Vyf-en-sestig rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!

    Jaco Jacobs

    R 145.00

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account