FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Superfiks Wiskunde Graad 2

Anika Pretorius

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 58.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 58 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 9.66 per month!
      3x monthly payments of R 19.33 with
      4x fortnightly payments of R 14.50 with

      Format:

      Help jou kind om sukse te behaal met Wiskunde!. Superfiks Wiskunde is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 2 kind. Hierdie boek bied essensiële hoofrekene-oefening in optelpare, aftrekpare, nommerpatrone, woordsomme en vele meer! Al die antwoorde word aan die einde van die boek verskaf.Aan die ouer of helper. Graad 2 kinders sal dalk nie al die instruksies in die boek kan lees nie, so maak seker hulle verstaan wat om by elke oefening te doen. Nadat jy die antwoorde agter in die boek nagegaan het, laat hulle in die raampie onder op die bladsy invul hoeveel antwoorde hulle reggekry het. U belangstelling en aanmoediging sal die kinders help om te presteer!
      CONTRIBUTORS: Anika Pretorius EAN: 9780636049147 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 297 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2001-12-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Mathematics / General WIDTH: 105 cm SPINE:

      Book Themes:

      Educational: Mathematics and numeracy

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account