FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Platinum Laerskool Atlas: Grades 4-7

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 274.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 274 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 45.66 per month!
      3x monthly payments of R 91.33 with
      4x fortnightly payments of R 68.50 with

      Format:

      Die Platinum Laerskool Atlas is ’n kosbare, kleurryke bron wat spesiaal ontwikkel is om leerders aan die betekenis en gebruik van kaarte bekend te stel. Elke kaart, grafiek en foto is met sorg uitgesoek om Geskiedenis en Geografie te verlewendig. Deur vir kinders ’n venster op die wereld buite die klaskamer te open, word leer verryk. Hierdie unieke atlas ondersteun die KABV-kurrikulum. Die samestellers is vak- en onderwysspesialiste wat die behoeftes van Suid-Afrikaanse onderwysers en leerders verstaan. Die Platinum Laerskool Atlas bied: Skakels na die KABV-kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe.; Omvattende steun vir Geskiedenis en Geografie.; Die nuutste inligting, statistieke, kaarte en grafieke.; Liggingskaarte, kaartsleutels, lyn- en woordskale, rigtingaanduiders, alfanumeriese ruite en byskrifte, en lengte- en breedtelynpunte; en ’n Volledige indeks van plekname.
      CONTRIBUTORS: EAN: 9780636173323 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 325 g HEIGHT: 312 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2015-07-23 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Reference / Atlases WIDTH: 226 cm SPINE:

      Book Themes:

      For specific national or regional educational curricula, Children’s / Teenage reference: Atlases and maps

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account