FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Klankewerkboek

L. Naude, M. Latti, S. Gouws

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 76 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 12.66 per month!
      3x monthly payments of R 25.33 with
      4x fortnightly payments of R 19.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Format:

      Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgelê kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is dié taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!
      CONTRIBUTORS: L. Naude, M. Latti, S. Gouws EAN: 9780636204607 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 297 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2023-03-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Foreign Language Study / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Afrikaans, For specific national or regional educational curricula, Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account