FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Losprys

Martin Steyn

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 310.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 310 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 51.66 per month!
      3x monthly payments of R 103.33 with
      4x fortnightly payments of R 77.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Kry ryk mense voorkeurbehandeling in kriminele sake? Die wêreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is. “Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.”Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie ’n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder ’n kind s’n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop ’n ontvoering vir ’n losprys. ’n Hoë-profielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate hê.Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primêre onderhandelaar. Uitgelewer aan die ontvoerders se skedule om kontak te maak – te verbreek – kan sy net wag en dis dan wanneer die handjie met die rooi gaatjie haar bly teister.Die ontvoerders het duidelik die gesin se roetine geken. Maar is die gesin van buite dopgehou? Of van binne? En hoekom klink dit asof daar iets meer persoonlik agter die ontvoering skuil?Martin Steyn het twee keer die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur ontvang.
      CONTRIBUTORS: Martin Steyn EAN: 9780799390889 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2018-01-10 CITY: GENRE: FICTION / Mystery & Detective / General, FICTION / Crime WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Crime and mystery fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Martin Steyn het begin skryf nadat hy The Dark Half deur Stephen King gelees het en oor mense soos Jeffrey Dahmer het hy geïnteresseerd geraak in reeksmoordenaars. Die vraag het by hom ontstaan waarom hierdie mans, wat net soos die buurman lyk, ander mense jag bloot vir die plesier daarvan. Hoe is dit dat hulle vir jare tussen ander mense bly en niemand vermoed iets nie? Dis toe hy ware-misdaadboeke begin lees het.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account