FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Pienk tonic vir die liefde

Rina Cilliers

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 55.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 55 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 9.16 per month!
      3x monthly payments of R 18.33 with
      4x fortnightly payments of R 13.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Fea Furstenburg besluit impulsief om te bedank by die gewilde Wiehahn Dierekliniek. Ongelukkig lei dit daartoe dat haar verhouding met die skatryk Marius Wiehahn skipbreuk ly. Voordat sy die kliniek se stof finaal van haar voete afskud, ontmoet sy ‘n vreemdeling met blou oë en ‘n weerlose mond in ‘n perdestal wat ‘n vreemde emosie in haar wakker maak. Fea begin ‘n nuwe lewe as veearts in ’n rehabilitasiesentrum op ’n wildsplaas vol verrassings en uitdagende ervarings Tot haar verbasing erken sy die aantreklike plaaseienaar, Steph, as die vreemdeling in die perdestal. Net toe hul verhouding begin ontwikkel, daag Marius skielik uit die bloute op en bied sy onvoorwaardelike liefde aan haar. Na ‘n vreesaanjaende nag tussen wilde diere en die bedrywighede van ‘n sindikaat wat vir Fea aan smokkelhandel verbind, kry sy sekerheid oor die liefde en aan wie haar hart behoort.
      CONTRIBUTORS: Rina Cilliers EAN: 9781776351619 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2022-10-01 CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Fantasy / Humorous, FICTION / Romance / General WIDTH: 107 cm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Annalize Booysen
      Cool Title

      Very nice and easy to read book. Quite the normal predictable story line, but with a nice twist.

      Rina Cilliers woon saam met haar eggenoot op Hartenbos, sogenaamd afgetree. Sy was bevoorreg om voltyds ma (van vier kinders) en tuisteskepper te wees, het al vele kere in haar lewe op verskeie plekke gebly, maar hulle kinders het hoofsaaklik skole en universiteit in Pretoria bygewoon, waar hulle vir 25 jaar gebly het, en daarna Kaap toe en toe Greyton toe wat die punt van haar hart was. Buiten ma en vrou wees, is haar lewe interessant, kreatief en bowenal, positief; dis in hierdie gees wat hulle ’n hegte familie gevorm het.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account