FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die Beste raaiselboek: Speletjies wat jou brein sal laat bollemakiesie slaan

Heidri Mittendorf

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 177.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 177 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 29.50 per month!
      3x monthly payments of R 59.00 with
      4x fortnightly payments of R 44.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      “Het jy geweet ...?”Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan!In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
      CONTRIBUTORS: Heidri Mittendorf EAN: 9781776354696 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2022-07-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Activity Books / General, JUVENILE NONFICTION / Crafts & Hobbies, JUVENILE NONFICTION / Games & Activities / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s interactive and activity books and kits, Children’s / Teenage general interest: General knowledge and interesting facts, Children’s / Teenage general interest: Hobbies, quizzes, toys and games

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Heidri Mittendorf was 10 jaar lank in die onderwys en het onder meer geografie en bedryfsekonomie gegee aan hoërskoolleerders. In 2006 het sy die onderwys verlaat en haar heeltyds toegespits op die opstel van blokraaie en woordspeletjies. Heidri is mede-opsteller van die uiters gewilde Beste blokraai-boeke uit die LAPA-stal. Tumi K. Steyn het van kleins af geteken en prenteboeke versamel. Haar illustrasieloopbaan het begin toe sy op die ouderdom van 18 haar eerste boek vir ‘n oorsese skrywer geïllustreer het. In 2013 het sy vir die plaaslike mark begin illustreer. Sommige boeke waaraan sy gewerk het, sluit in Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen, Jaco Jacobs se Minki-reeks, en verskeie opvoedkundige publikasies soos Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage. Tumi woon in Johannesburg waar sy met verskillende vorms van kuns en kunsvlyt eksperimenteer, stapels boeke lees, en haar katte vermaak.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account