FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Onwaarskynlike Cupido

Bets Smith

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Toe haar oorheersende aanstaande Renske se onderwysloopbaan ruïneer, bied haar peetma se erflating ’n nuwe begin. Saam met die huis op Soutbosbaai erf Renske vir Tippie, die optelhond, en die buurman, Rocco du Randt.Weens haar vorige ondervinding verwar Renske Rocco se sorgsaamheid aanvanklik met voorskriftelikheid. Maar die troeteldiere dwing hulle toenemend in mekaar se geselskap sodat ’n gemaklike vriendskap tog ontwikkel.Sal hulle betyds besef die lewe is te kosbaar om op misverstande te vermors?

      CONTRIBUTORS: Bets Smith EAN: 9781779871404 COUNTRY: South Africa PAGES: 192 WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-02-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 107 mm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      'n Afgetrede sirkushond en 'n reddingshond kleur hierdie storie in

      Ek het baie gehou van die wyse waarop Bets Smith uiteenlopende elemente saamgevoeg het om ’n heerlike romanse te skep. Die aankoms van Renske op Nieu-Bethesda, haar belewenis van die Uilhuis en die geskiedenis van kunstenaar Helen Martins, was glad nie toevallig nie.
      Dit is dan ook waar haar pad kruis met dié van Rocco du Randt, hoewel sy nie dan reeds weet dat hy die geliefde buurman is van haar oorlede peetma, Emi, nie. Sy sorgsaamheid beïndruk haar, hoewel sy nog swaar dra aan haar geskiedenis met haar eks. “Ek het daardie dag in Nieu-Bethesda besef jou oë en houding spel duidelik dat jy uitgelos wil word.” (p.74)
      Die voorgeskiedenis van tannie Emi word bygewerk aan die hand van ’n joernaal wat sy as jong meisie bygehou het en wat Renske nou, as haar erfgenaam, te lese kry. Nog meer interessanthede kleur die storielyn verder in, soos die trauma wat reddingshonde beleef, en die lot van afgetrede sirkushonde.
      Dit mag klink na ’n wye aanbod, maar die skrywer het dit alles baie vernuftig gebruik om by ’n ontknoping uit te kom wat vir al die partye geluk inhou.

      Bets woon sedert 2018 dolgelukkig in die Suidkaap. Sy glo liefde het helende krag, daarom is liefdevolle verhoudings binne gesinne, tussen vriende, verliefdes en ook die mens se spesiale band met sy troeteldier belangrik in haar stories.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account