FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Om weer te dans

Frenette van Wyk

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 310.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 310 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 51.66 per month!
      3x monthly payments of R 103.33 with
      4x fortnightly payments of R 77.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      Zivah werk op Ezra se plaas in Galilea waar sy geurige olies leer meng en parfuum maak. Sy dra swaar aan 'n verlore liefde en is 'n gevangene van 'n donker geheim uit haar verlede, maar hoop dat haar stukkende emosies heel sal word terwyl sy haar passie uitleef.Barabbas met sy charismatiese persoonlikheid, onwrikbare avonturiersgees en vreeslose najaag van sy ideaal om die Jode van Romeinse heerskappy te bevry, vergestalt vir haar die vryheid en geluk waarna sy verlang. Maar sy obsessie om die Jode van Romeinse onderdrukking te bevry dryf hom al dieper die verderf in en verder van Zivah af weg. Ezra ontferm hom al hoe meer oor Zivah, maar sy is vasgevang in haar pyn en hoop vir 'n tweede kans met Barabbas toe Pontius Pilatus hom vrylaat in plaas van die misterieuse Messias-man wie sy ontmoet het ... Maar dit verander steeds nie Barabbas se verterende haat, wraaksug en begeerte om vir sy mense 'n held te wees nie.In 'n wêreld verskeur deur bloedvergieting, verlies en onvervulde hoop soek Zivah en Barabbas elkeen na heling, liefde en 'n tweede kans. Hul paaie kruis telkens in liefde en pyn, maar net God se belofte van herstel - om weer te dans - kan hulle ware vryheid bring. Sal Sy liefde genoeg wees om twee gebroke siele te heel en hul verledes in hoop te omskep?Slegs die tyd sal leer of Zivah haar uitdagings hierdie keer in die gesig sal staar en Barrabas kan leer om die skynbaar onvergeeflike te vergeef vir hul liefde om te seëvier."Ek sal aan jou kinders gee, Israel, jy sal kinders in die wêreld bring. Jy sal weer jou tamboeryne dra, jy sal uitgaan om te dans saam met dié wat bly is." (Jeremia 31:4, AFR83)

      CONTRIBUTORS: Frenette van Wyk EAN: 9781779880840 COUNTRY: South Africa PAGES: 256 WEIGHT: HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-04-01 CITY: GENRE: FICTION / Christian / Biblical WIDTH: 153 mm SPINE:

      Book Themes:

      Religious and spiritual fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Vir Frenette van Wyk beteken verhale skryf om iets uit jou hart te haal en lewe daaraan te gee. Die verhale bied vir haar net soveel opwindende ontvlugting en avontuur as vir haar lesers. Sy is ’n romantikus en skryf graag liefdesverhale met gelukkige eindes – iets wat grens aan die sprokiesagtige, en tog iets waarna elke vrou verlang en waarin hulle met hart en siel wil glo.Sy woon in Pretoria saam met haar man Etienne en is ’n trotse ouma. Van haar vorige boeke sluit in, Silwerspoor van die maan, Liefde op Petit Paris, In die sterre geskryf, en Wintersprokie. Sy het ook twee jeugboeke geskryf, Elikser en Die woud van sneeu en ys. Stryd vir liefde is Frenette se eerste historiese Bybelroman en deur LUCA uitgegee in 2024.---------------------------------------------------------------------------------------------------For Frenette van Wyk, writing stories means to take something from your heart and give it life. She says her stories offer her the same joy and adventurous escape than they do for her readers. She is a romantic and enjoys writing love stories with happy endings that borders on fairy tales, and yet something that every woman longs for and wants to believe in with the deepest parts of her heart.Frenette lives in Pretoria with her husband, Etienne, and she’s proud to be a grandmother. Some of her previous novels are Silwerspoor van die maan, Liefde op Petit Paris, In die sterre geskryf, and Wintersprokie. She also wrote two books for young adults, Elikser and Die woud van sneeu en ys. Stryd vir liefde is Frenette's first historical Bible novel and was published by LUCA in 2024.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account