FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Bybelland

Carike Keuzenkamp

    Product form
      FORMAT: Multiple-component retail product

      R 79.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 79 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 13.16 per month!
      3x monthly payments of R 26.33 with
      4x fortnightly payments of R 19.75 with

      Format: Multiple-component retail product

      Vir meer as ?n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevolle lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle terselfdertyd dat die lewe bedoel is om vol pret en geluk te wees. In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van haar gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van ?n moderne verhaaltjie waarin Ghoeghoe en Ghoempie kinders op ?n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef. ?n Bonus is die gratis CD waarop sy die Bybelstories voorlees, met drie liedjies uit haar gouestatus-CD, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland.
      CONTRIBUTORS: Carike Keuzenkamp EAN: 9781920593704 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 300 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Christian Media Publishing DATE PUBLISHED: 2014-11-14 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Religion / Bible Stories / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage general interest: Christianity

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account