FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

stormsee swyg

Annemarie J. Pieterse

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 10.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 10 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 1.66 per month!
      3x monthly payments of R 3.33 with
      4x fortnightly payments of R 2.50 with

      Format: Paperback / softback

      Helmuth Gunther, die aantreklike baas van Gunther en Vennote, styg met sy Cessna net buite Reniersburg in die Karoo op. Hy is opgewonde om ‘n grondtransaksie in die Weskus te gaan beklink. ‘n Verskriklike windstorm laat sy vliegtuig egter neerstort in ‘n bloekombos. Die harde kopstamp wat Gunther opdoen, vlek die donker gange van sy jarelange geheueverlies oop. ‘n Dramatiese reddingspoging laat hom in Reniersburg se hospitaal uit sy bewustelose toestand wakker word waar sy staatmakersekretaresse, Lanie de Wet hom besoek. Langs Gunther se hospitaalbed loop sy haar egter vas in allerhande onthoubeelde wat by Helmuth begin opkom en sy begin besef…die man op wie sy verlief is, is dalk iemand anders. In hierdie tyd is inspekteur Leander Fourie, die nuwe bevelvoerder van Kransbaai se polisiestasie, juis besig om al die onafgehandelde dossiere van sy voorganger, deur te werk. Toe die briewetas van Helmuth Gunther uit die Cessnawrak gehaal word en sy identiteit plus ‘n vroeere foto van hom daarin gekry word, wek dit die speurinstink by inspekteur Fourie teen ‘n spoed op. Want in een van die onafgehandelde dossiere le daar ‘n identiese foto wat net ‘n jonger weergawe is van die bloekombos se slagoffer. Dis egter ‘n foto sonder die wondmerke aan die gesig en onder ‘n ander naam. Hoe onvoorspelbaar, hoe diep en hoe lank kan ‘n stormsee sy geheime bewaar?
      CONTRIBUTORS: Annemarie J. Pieterse EAN: 9781920654580 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 192 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Naledi DATE PUBLISHED: 2014-06-14 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Annemarie J. Pieterse het haar redaksionele loopbaan onder wyle Freda Linde begin. Sy het vir 16 jaar die spoorweg-maandblad, Die Hooflig, behartig en daarna was sy ’n uitgewer van skoolhandboeke by Perskor. Voordat sy voltyds ’n vryskutskrywer van roman-fiksie geword het, was sy die drama-sekretaresse by Radio Suid-Afrika (vandag RSG). Van haar boeke is op Radio Suid-Afrika voorgelees. Ander boeke uit haar pen sluit onder andere Lied van die aandwind (1994), Onheilig die wraak: nag van die jakkals (1996) en Meisie van porselein (1997) in.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account