October Sport

Unlocked
Eben Etzebeth is the most-capped player in South African rugby history. A towering lock, his intelligence, energy and aggression on the pitch is feared, respected, often imitated but never matched.He is the heart and soul of a historically successful Springbok team and a key part of their astonishingly successful run that encompasses two consecutive World Cups and a current two-year-stint at the top of the world rankings. In this frank and disarming account, Eben uncovers the key factors in his extraordinary success, and how he keeps focused, both on and off the pitch. From his humble beginnings in Goodwood, a Cape Town suburb where nothing came easy, through his early club career and on to his hard-won place within the South African squad, UNLOCKED reveals the personal side of an astonishing professional career.This is an inspiring story of a man who has led from the front and played against the best in the world.
R 390.00

Ten Slotte
Eben Etzebeth is tans die speler wat al die meeste toetswedstryde in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie ellelange slot se intelligensie, energie en aggressie gevrees, gerespekteer en dikwels nageboots – maar hy bly ongeëwenaard. Hy is lid van die Springbokke se senior leierskapsgroep, en speel ’n deurslaggewende rol in ’n ongelooflik suksesverhaal wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers insluit, asook die span se posisie boaan die wêreldranglys die afgelope twee jaar. In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore vir sy buitengewone sukses, en hoe hy gefokus bly – op en van die veld af. Van sy beskeie kinderjare in Goodwood – ’n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie – regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid-Afrikaanse nasionale span, vertel Ten slotte die verhaal van ’n merkwaardige sportloopbaan.
R 390.00


