Quality of Writing

Die Baie Baie Snaakse Boek
Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks? Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is!
R 167.00

Pumpkin Finds Her Kindness
A story about finding your kindness when the big green monster of jealousy rears its head ... “Pumpkin Pie was grumpy. Her day had been the worst. She thought she’d win a prize at school but Megan had come first. Her anger started rumbling. It SIZZLED, SNAKED and GREW into a big green monster that she couldn’t quite undo.”
R 177.00

Stories in die Wind
Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis se mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die Gariep se watergees in die vorm van 'n vrou, en die ster wat vir die ou man stories gee, sodat hy elke aand een het om vir die mense te vertel. Pragtig vertel om lesers se verbeelding aan te wakker.

On My Papa's Shoulders
Walking to school with Mama, Gogo or Tata is fun. But riding high on Papa’s shoulders is the BEST! On my Papa’s Shoulders invites young readers along on a little boy and his Papa’s walk to school, where they have their own special way of saying goodbye.

Mooiste stories van Helena Lochner
Die Hans Andersen van Suid-Afrika - dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorwee gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Die keur van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in soos "Ou Tante Langtand", "Die Pratende Pot" en "Die Boomprinses". Die bundel bevat nuwe illustrasies om 'n jong geslag Afrikaanse kinders te bekoor.
R 85.00

Girl with 21 Questions
Once upon a time there was a girl who loved asking questions. Why? Where? When? How? What? Who? When everyone grew sick and tired of all her questions, the girl decided to search for the answers to all her questions elsewhere – in books! And before long she started telling her own stories … An empowering story about the power of books and stories. Also available in Setswana and Afrikaans.
R 167.00






