Format: Hardback
Hoog teen die horison van die Afrika-vlaktes staan ’n boom van wonder en wysheid – die kremetartboom.Sy takke beskerm, sy wortels voed, en sy groot, stil teenwoordigheid bring lewe aan alles rondom homEen vir een kom die diere nader: olifante, kameelperde, uile, visarende, impalas en selfs miere. Almal vind ’n tuiste onder sy reusekroon. Hier, tussen skadu en sonlig, ontdek hulle iets dieper: die krag van saamwees, die vreugde van deel, en die vrede van behoort.Met liriese taal en asemrowende illustrasies bring “Onder die kremetartboom” hulde aan die skoonheid van Afrika en die harmonie van die natuur.’n Hartverwarmende verhaal oor lewe, liefde en die eenheid wat alles verbind onder die boom van lewe self.
This is the Afrikaans translation of the award-winning title “Under the Baobab Tree”. On a hot summer’s day, the animals wandered, they roamed and explored, they galloped and soared, in search for the perfect tree for their needs. Many trees were falling one by one, from the force and destruction of what the elephants had done. And some of the trees that had stood the test, had patches of bark missing from the rhino’s unrest. And looking more closely at the top of the trees, sat fish eagles in waiting to soar and fly free. Will the animals find the perfect tree?
CONTRIBUTORS: Roslynne Toerien
EAN: 9780637020237
COUNTRY: South Africa
PAGES: 44
WEIGHT:
HEIGHT: 280 mm
PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa
DATE PUBLISHED: 2026-03-02
CITY:
GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / Hippos & Rhinos
WIDTH: 210 mm
SPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories, Children’s / Teenage general interest: Places and peoples, Children’s / Teenage social topics: Environment, sustainability and green issues
DIE SKRYWERRoslynne Toerien is ‘n trotse Suid-Afrikaanse ma, skrywer, spreker en filantroop, woonagtig in Durban, KZN. Sy het ‘n Baccalaureusgraad in Opvoedkunde, gespesialiseerd in die Grondslagfase en is opgelei as ‘n danser, met die verwerwing van haar AIDT Solo Performers-sertifikaat.Met haar passie gewortel in die kunste en opvoeding, leef sy nou haar doelwit daagliks as die HUB en stigter van die NRO, The LEARN Project, ‘n Suid-Afrikaanse Nie-Winsgewende Trust wat staan vir ‘Let’s Educate ARainbow Nation’ wat daarop gemik is om benadeelde skole met biblioteke en boekhoeke toe te rus. Ros was ‘n gasspreker by ‘n aantal geleenthede en skole en is bekroon met die hoogste Paul Harris Fellows-toekenning deur die Rotary Foundation van Rotary International.Sy leef volgens die leuse ‘Klein aksies lei tot groot verandering’ en dit kan gesien word in die aantal LEARN-biblioteekdeure wat oopgemaak is en gedagtes wat ontsluit is deur die krag van boeke engeletterdheid.Toekennings:2025 Wenner van die beste oudiovoorlesing (deur Carol Ofori) – The Feathered Five2025 Gekortlys vir die SA Book Awards – The Speedy Six Olympics2024 Gekies vir Hombru Exclusive Books – The Forgotten Four2024 Behaal die langlys vir die Suid-Afrikaanse Letterkunde-toekennings (SALA) – Under the Babobab Tree & The Rumbling Rhino2024 Naaswenner in die Kinderliteratuur-kategorie van die SALA-toekennings – The Rumbling RhinoDIE ILLUSTREERDERJulie Smith-Belton is ‘n visuele kunstenaar wat spesialiseer in skilderkuns, keramiekbeeldhouwerk, fotografie, illustrasie en grafiese ontwerp.Eienaardige humor en kreatiewe speelsheid is die temas wat verweef is deur haar werk. Julie is in Suid-Afrika gebore en getoë en woon tans in Denemarke saam met haar gesin. Sy het beeldende kuns en grafiese ontwerp gestudeer en cum laude gegradueer.Julie het oorspronklike kunswerke uitgestal en verkoop, kunsklasse aan kinders gebied en aan ‘n aantal geïllustreerde kortverhale en boeke gewerk. Sy is ‘n ma van 4 wat daarvan hou om aan dinge te werk wat vreugde aan ander bring en leef met ‘n droom om alles om haar mooi te maak, en die wêreld deur kreatiwiteit en liefde te beïnvloed.THE AUTHORRoslynne Toerien is a proudly South African mother of three young children, residing in Durban, KZN. She holds a Bachelor Of Education and has a love for teaching, writing and dance. Ros is the CEO and Founder of the South African Non-Profit Trust, The LEARN Project which stands for ‘Let’s Educate A Rainbow Nation’ and aims to equip disadvantaged schools with libraries and book corners. She lives by the motto ‘Small actions lead to big change’ and this can be seen in the number of school LEARN library doors that have been opened and minds that have been unlocked through the power of books and literacy.Ros has been a guest speaker at a number of events and schools and was awarded The Paul Harris Fellows Award by the Rotary Foundation of Rotary International. She has worked closely on The Presidents ‘Reading Champion Progra