FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

September 2026 Afrikaans

  • Van man tot man

    Van man tot man

    Olive Schreiner se aangrypende roman From Man to Man het sy aanvang in 1873 gehad, maar is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee. Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs die roman versorg en verwerk, en ’n gepaste slothoofstuk bygeskryf. Dit speel af in die 1860’s en handel oor twee susters wat grootword op ’n plaas in die Groot-Karoo. Schreiner se intelligensie en belesenheid skep die indruk van ’n kontemporêre roman. Dit is vertaal deur Antjie Krog.

    Olive Schreiner

    R 390.00

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account