FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Daar's ’n towerponie in my bed!

Martelize Faber, Elsabe Ebersoehn

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Format:

      Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander...Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar ’n geskenkpakkie: ’n skulp, ’n sepie, ’n haarknippie en ’n towerponie genaamd Reënboog om haar te troos. Min weet hulle presies hoeveel Reënboog haar deur die moeilike tyd gaan help! Lia en Reënboog sal kinders op ’n toweragtige reis neem na avonture waarvan ’n mens slegs kan droom. ’n Moet-lees-boek vir elke kind wat vertroosting nodig het in moeilike tye!
      CONTRIBUTORS: Martelize Faber, Elsabe Ebersoehn EAN: 9780637001373 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 120 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2023-03-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General, JUVENILE FICTION / Action & Adventure / General, JUVENILE FICTION / Family / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Picture storybooks, Children’s / Teenage fiction: Fantasy

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Martelize Faber het grootgeword op die plaas Skietlaagte buite Viljoenskroon. Sy behaal ’n BCom Rekeningkunde graad asook ’n NOS. Een van haar rympies is in Rympies vir Pikkies en Peuters opgeneem. In 2021 behaal sy tweedeplek in Storiewerf se skryfkompetisie met haar verhaal Maanpêrels. Tans woon sy op ’n plaas in die Jacobsdal distrik saam met haar man, William, en hulle twee dogtertjies, Kaitlyn en Emma. Elsabé Ebersöhn het ingenieurswese studeer voordat sy haar besigheid, “Illustrations by Elsabé”, begin het. Sy hou nooit op leer nie en hou daarvan om nuwe tegnieke, style, mediums en konsepte te verken.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account