In die vierde deel van die reeks Imperiale somer word aan Marabastad, die separatistiese kerke, die opkoms van die Afrikaners in die naoorlogsjare, die emigrasie van blankes na Oos-Afrika na die oorlog, en die veldtog ten behoewe van die Indierbevolking onder leiding van Gandhi aandag gegee. Anekdotes en kameebeskrywings kleur die vertelling in. Die deel lewer 'n belangrike bydrae tot 'n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal 'n wye leespubliek en nie net vakkundiges nie boei.
CONTRIBUTORS: Karel Schoeman
EAN: 9781485313342
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 0 cm
PUBLISHED BY: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: HISTORY / Military / General
WIDTH: 0 cm
SPINE:
Book Themes:
Military history
Book Partnerships
For the Fans