FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

pad na jou hart

Francois Bloemhof, Ivan Botha, Donnalee Roberts
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 330.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 330 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 55.00 per month!
      3x monthly payments of R 110.00 with
      4x fortnightly payments of R 82.50 with
      Die jong aantreklike en selfvoldane besigheidsman, Basson van Rensburg , het vyf dae om by sy pa se begrafnisdiens in Kaapstad uit tekom, maar hy moet sekere take voltooi op hierdie reis voordat hy die suksesvolle familie maatskappy kan oorneem. Sy enigste kans om betyds daar aan te kom is 'n rygeleentheid saam met die beeldskone boheemse meisie, Amory. Soos wat hulle deur die asemrowende natuurskoon van Suid-Afrika reis ontmoet hulle wonderlike karakters wat voorsiening maak vir lekker-lag oomblikke en lewensveranderende ervarings. Om weer in die liefde te glo was nie deel van enige een se plan nie, maar hulle kan nie help om met elke draai wat die lang pad af Kaap toe maak te besef dat niks nog ooit meer bestem gevoel het nie. Hul veiligheid word skielik bedreig wanneer 'n donker figuur met sy eie agenda hulle op sy motorfiets inhaal. Basson en Amory word gekonfronteer met teleurstelling, hartseer en die wete dat op jou lewenspad is dit onvermydelik dat jy 'n paar slaggate gaan tref of verkeerde afdraaie gaan vat. Maar maak nie saak hoe moeilik die pad mag wees nie, op pad na ware liefde, is waar jy jou ware noord sal vind .
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Francois Bloemhof, Ivan Botha, Donnalee Roberts EAN: 9780624065760 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 250 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2013-11-20 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account