FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Aan Die Hemeltrans

Anton Roodt

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 350.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 350 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 58.33 per month!
      3x monthly payments of R 116.66 with
      4x fortnightly payments of R 87.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      ’n Indrukwekkende klooster, geleë in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks ’n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir oorlewing. Maar JC van Schouwenburg, wat die hoofrol vertolk, het onverklaarbaar verdwyn. Dapper de Wet, roosteler, gourmand en deurwinterde loodswaaier, word teen sy sin deur die Departement afgevaardig om vas te stel wat aan die gang is. ’n Verbeeldingryke, onthutsende roman wat die leser sal wegvoer na ’n ander wêreld.

      CONTRIBUTORS: Anton Roodt EAN: 9780624094326 COUNTRY: South Africa PAGES: 384 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 234 mm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2026-03-13 CITY: GENRE: FICTION / Literary WIDTH: 152 mm SPINE:

      Book Themes:

      Fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Anton Roodt het 'n MA in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy is 'n professionele argitek en het al verskeie toekennings vir sy firma se werk ontvang. Hy is ook 'n visuele kunstenaar. Sy debuutroman, Weerlose meganika, is met die Jan Rabie-Rapportprys bekroon. Hy en sy vrou, Zarine, woon in Bloemfontein.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account