FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Biltong En Dior

Louis Jansen van Vuuren

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 330.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 330 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 55.00 per month!
      3x monthly payments of R 110.00 with
      4x fortnightly payments of R 82.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ’n château in die Franse platteland sou besit nie. Louis se kostelike vertellings oor sy lewe in Frankryk word verryk met boeiende brokkies oor die Franse geskiedenis en raad vir hoe om te oorleef in ’n samelewing met ’n haas onleerbare taal en eiesoortige gewoontes. Uiteindelik gee dié Afrikaanse Fransman se lewe in die vreemde hom ook ’n nuwe waardering vir dit wat hom uniek Suid-Afrikaans maak.

      CONTRIBUTORS: Louis Jansen van Vuuren EAN: 9780624095231 COUNTRY: South Africa PAGES: 224 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 mm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2026-03-13 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Memoirs WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Memoirs

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Louis Jansen van Vuuren is ’n bekende kunstenaar en skrywer. Hy was ’n dosent aan die Stellenbosch Universiteit en die Michaelis Kunsskool totdat hy in die laat 1990’s Frankryk toe getrek het. Hy is die skrywer van boeke soos Daar’s ’n vegan op my verandah, Amper Frans en Feestelike Frankryk. Hy het al aan talle televisieprogramme deelgeneem.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account