FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Staan op vir die Six

Celeste Slabber-Loriston

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 230.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 230 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 38.33 per month!
      3x monthly payments of R 76.66 with
      4x fortnightly payments of R 57.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      n Bende-oorlog ontstaan oor die Six, waar Astrid se broer Poema en sy Strikers regeer. Rolo en die Havanaboys beheer al die ander buurte, maar Poema weier om die Six af te gee. Astrid begin 'n veldtog aanlyn, #bendesmustfall, en dit maak dat Rolo haar raaksien, want haar veldtog is besig om mense teen die bendes te laat draai. Wanneer Rolo sy broer Mervin dwing om met Astrid vriende te maak, begin dit 'n onkeerbare golf van geweld en verraad in die Six. Waar bendes baklei, wen niemand nie.

      CONTRIBUTORS: Celeste Slabber-Loriston EAN: 9780624096030 COUNTRY: South Africa PAGES: 168 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2026-06-29 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 130 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Celeste Slabber-Loriston verwerf ’n B Dram-graad en beklee verskeie onderwysposte in die Wes-Kaap. Sy woon tans op Hermanus. Sy is mede-eienaar van Story Team, ’n opvoedkundige teatermaatskappy wat teater as medium gebruik om kinders speel-speel te leer. Sy begin skryf in 2005. In 2019 wen sy ’n ATKV-Woordveertjie vir haar debuut-jeugroman Jinx.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account