FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Bobbob die Robo-Meerkat en die Kalahari-Kloutjie

Marion Erskine
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 192.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 192 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.00 per month!
      3x monthly payments of R 64.00 with
      4x fortnightly payments of R 48.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Wanneer Bobbob se ruimteskip reg bokant Suid-Afrika neerstort, beland hy in die Kalahari. Tydens die atmosferiese impak breek 9 Ploemplafstene van sy ruimteskip af, en beland  elk in 'n ander provinsie. Bobbob kan slegs terugkeer na sy planeet indien hy al nege stene opgespoor het. Bobbob besluit om sy tegnologie in te span en die vorm van die meerkat aan te neem om by die onbekende Suid-Afrikaanse omgewing in te pas. En so begin Bobbob die robo-meerkat se avonture deur Suid-Afrika . . .

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Marion Erskine EAN: 9780624096337 COUNTRY: South Africa PAGES: 96 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2026-05-08 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 130 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Bobbob vind die eerste ploemplafsteen in die Kalahari

      Dit gons op Facebook. Daar is ’n oulike grys gediertetjie opgemerk op verskillende plekke in die land, by canolavelde, by Innibos, by die Centurion Teater. Die knaap het selfs ’n Facebookblad. Ek praat natuurlik van Bobbob, die robo-meerkat van die planeet Ploemplaf.
      ’n Ruimteskip val in die Kalahari en verloor sy nege ploemplafstene wat nodig is om terug te keer na sy planeet toe. Die eerste wat die robot sien is ’n meerkat, en hy neem summier ’n meerkatvorm aan. So begin die avontuur wat hom deur die nege provinsies gaan neem, en waartydens Bobbob en die aardbewoners baie van mekaar gaan leer.
      Saam met twee boesmankinders gaan soek hy na duiwelsklou vir hulle oupa se artritis, of Skuur-Skarnier-Sindroom, soos dit op sy planeet bekend staan. Hy leer onder andere van “asseblief” en “dankie” en wat ‘n belofte beteken. Op hulle beurt hoor die kinders woorde wat ek met moeite sal kan neerskryf, sogenaamde nonsens woorde ,wat uitstekend is vir taalontwikkeling by kinders.

      Hierdie reeks bied ’n geslaagde kombinasie van prenteboek en teks wat trae lesers beslis sal inspireer. Die illustrasies van Bernard de Jager is werklik uitsonderlik. Marion Erskine, met die hulp van Helené de Clercq, wys nou sy slag met kinderboeke, terwyl hy reeds sukses behaal het in ander genres soos radiodrama, jeugverhale en chicklit.
      Die spiëlskrifleidraad aan die einde van elke boek, dui die volgende provinsie aan. Ek sien uit daarna om vir Bobbob te volg op sy reis deur die land.
      Die Bobbob-reeks word uitgegee deur Tafelberg, ’n druknaam van Jonathan Ball Uitgewers.

      Marion Erskine is die skepper van die bekende Facebook-groep “Lekkerleesboekrak” en is die bekroonde skrywer van radiodramas, jeugverhale en populêre volwasse fiksie. Marion het in 2018 ’n ATKV-Woordveertjie vir sy jeugverhaal Vlerke vir almal gewen. Web van leuens (H&R 2025) is sy nuutste jeugverhaal. Hy woon tans in Frankryk.,Heléne het onderwys studeer en daarna as au pair in Oostenryk gewerk. Gedurende haar onderwysloopbaan het sy laerskoolleerders se lewens aangeraak as Grondslagfasejuffrou, Afrikaansonderwyseres vir die Intermediêre Fase en as skoolbibliotekaresse. Onder Heléne se publikasies tel Die emmerskoplys en verskeie kortverhale vir jong lesers.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account