FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Safe delivery by Christmas SANTA SAFE
    Twee halwes maak 'n hele

Twee halwes maak 'n hele

Marita van der Vyver
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 48.33 per month!
      3x monthly payments of R 96.66 with
      4x fortnightly payments of R 72.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Lira word na 'n Griekse eiland gestuur om by haar ouer halfsuster Cass te gaan bly nadat 'n skandaal haar gesinslewe uitmekaar ruk. Cass se sorgvrye lewe op Lesbos is in skrille kontras met Lira en Eugenie, hulle ma, se perfek voorafbeplande lewe in Kaapstad. Op die eiland ontmoet Lira ook vir Erik, 'n Nederlandse kelner by een van die plaaslike restaurante. Sal die eiland vir vampier-Lira uit haar dop laat kruip en leer om in die oomblik te leef?

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Marita van der Vyver EAN: 9780624097112 COUNTRY: South Africa PAGES: 256 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2026-09-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Family / General WIDTH: 130 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage personal and social topics: Families and family members

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Skuld en vergifnis word nie versuiker in hierdie jeugverhaal nie

      Twee halwes maak ’n hele is die wenner van ’n jeugboekprys. Ek moes myself gedurig herinner wat die teikenmark nou eintlik is, want die sake wat aangeraak word, is geensins beperk tot jeugdige lesers nie. Die sterk newe-karakters dra daartoe by die selfs baie ouer lesers goed aanklank kan vind by die storielyn wat ontvou.
      “Hulle sê as jy iemand vergewe, lig jy ’n vrag van daardie persoon se skouers af. Maar miskien is sommige dinge net te swaar om van iemand anders se skouers te lig?” (p.178) Baie aandag word gegee aan skuld en vergifnis, maar geen suikeromhulde kitsoplossings word aangebied nie. Dit sou die storie beslis vervlak het.
      Na die aardskuddende ontdekking wat Lira gemaak het, gaan sy vir drie maande na ’n Griekse eiland en maak sy kennis met haar ander helfte, ’n halfsuster wat presies die teenoorgestelde is van haar eie ingetoë, overthinking self. Ek het daarvan gehou dat hulle, die verskille ten spyt, nie in heftige konflik was nie. Eerder besig om algaande te ontdek dat hulle by mekaar kan aanpas en albei sterker daardeur kan kom.
      Marita van der Vyver is ’n waardige wenner van die Tafelberg Jeugboekprys en hierdie boek hoort beslis in van der Vyver versamelings. Dit is uitgegee deur Tafelberg, ’n druknaam van Jonathan Ball Uitgewers.

      Marita van der Vyver het drie romans vir jonger lesers geskryf voor haar eerste volwasse roman, Griet skryf ’n sprokie, die literêre landskap verander het. Sedertdien is sy ’n voltydse skrywer met vele topverkopers agter haar naam, soos ​Dis koue kos, skat​, ​Die dinge van ’n kind ​en ​Griet kom weer. Sy woon in Frankryk.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account