FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Perspektief en profiel

H.P. van Coller
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 920.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 920 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 153.33 per month!
      3x monthly payments of R 306.66 with
      4x fortnightly payments of R 230.00 with
      Perspektief en profiel – ’n Afrikaanse literatuurgeskiedenis in drie dele (1998, 1999, 2006) is die enigste omvattende Afrikaanse literatuurgeskiedenis wat tans op die mark is. Dit word wyd benut hier én in die buiteland. Van die belangrikste skrywers soos Etienne van Heerden, Marlene van Niekerk, Eben Venter, Alexander Strachan, Ingrid Winterbach en Breyten Breytenbach het egter sedert die verskyning van die deel waarin hulle oeuvres behandel is, van hul beste werk gelewer. Dit het daarom tyd geword om ’n totaal bygewerkte uitgawe die lig te laat sien. Boonop bied dit die geleentheid om van die perspektiewe by te werk én selfs nuwes (byvoorbeeld oor die) in te sluit. Dit kan met reg beweer word dat hierdie literatuurgeskiedenis toenemend bykans alle relevante aspekte van die Afrikaanse literêre veld dek. ’n Nuwe uitgawe het ook die voordeel dat dit die geleentheid bied om jonger literatore as medewerkers te betrek. Nie net is hulle die akademici van die toekoms nie, maar bring hulle meestal ander (teoretiese) perspektiewe wat verrykend inwerk op die geheel. Hierdie nuwe uitgawe is ingrypend geherstruktureer: telkens met enkele perspektiewe en ’n aantal profiele, alfabeties ingedeel. Hierdie uitgawe (Deel 1) bevat die volgende perspektiewe: “Klein begin is aanhou wen” (oor die ontstaansgeskiedenis van die Afrikaanse letterkunde); ’n blik op die Nederlandstalige Suid-Afrikaanse letterkunde, 1652–1925; ’n Inleiding tot buite-kanonieke Afrikaanse kulturele praktyke; ’n perspektief op die Afrikaanse prosa. Die profiele strek van Hennie Aucamp to Henriette Grové (A–G).
      Format: CONTRIBUTORS: H.P. van Coller EAN: 9780627031045 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 245 cm
      PUBLISHED BY: Van Schaik Publishers DATE PUBLISHED: 2015-06-15 CITY: GENRE: LITERARY CRITICISM / General, LITERARY CRITICISM / European / General WIDTH: 170 cm SPINE:

      Book Themes:

      Afrikaans, Literary studies: general

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account