FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Superfiks Afrikaans Graad 2

W. Louw

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 58.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 58 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 9.66 per month!
      3x monthly payments of R 19.33 with
      4x fortnightly payments of R 14.50 with

      Format:

      Help jou kind om sukses te behaal met Afrikaans! Superfiks Afrikaans is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 2 kind. Hierdie boek bied essensiële oefening in lees, skryf, klanke, begrip en vele meer! Aan die ouer of helper. Graad 2 kinders sal dalk nie al die instruksies in die boek kan lees nie, so maak seker hulle verstaan wat om by elke oefening te doen. Wanneer hulle ’n oefening voltooi het, bespreek of hulle dit maklik gevind het en of hulle meer oefening nodig het. Laat hulle die gepaste ster of sirkel onderaan die bladsy inkleur. U belangstel en aanmoediging sal die kinders help om te presteer!
      CONTRIBUTORS: W. Louw EAN: 9780636049208 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 50 g HEIGHT: 297 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2001-12-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Foreign Language Study / General WIDTH: 105 cm SPINE:

      Book Themes:

      Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account