FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Agtervolger: Grade 8

J. Van Lill
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 153.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 153 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 25.50 per month!
      3x monthly payments of R 51.00 with
      4x fortnightly payments of R 38.25 with
      Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op ’n staptog daar deur te bring. Alles verloop glad en die viertal is skynbaar vrolik tussen die berghange op pad na hulle slaapplek. In die berge – en in die vier jong harte – skuil egter geheime. Ook die spookagtige bouval waar hulle slaap, bewaar sy eie geheime. En is daar werklik ’n geheime agtervolger op hulle spoor? Dinge verwikkel dramaties na ’n hoogtepunt: ’n reddingspan moet die vier te hulp snel, die geheime word ontrafel, romantiese harte word blootgele – en die berg eis vergelding vir misdade van die verlede.
      Format: CONTRIBUTORS: J. Van Lill EAN: 9780636146396 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 110 g HEIGHT: 240 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2013-03-18 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Foreign Language Study / General WIDTH: 168 cm SPINE:

      Book Themes:

      Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account