FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Jakkals en wolf-bundel

Wendy Maartens, Gerda Smit

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 240.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 240 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 40.00 per month!
      3x monthly payments of R 80.00 with
      4x fortnightly payments of R 60.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai ’n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor dié twee se skreeusnaakse avonture. Hierdie bundel sluit ses pragtig geillustreerde stories in: Jakkals en Wolf steel botter; Jakkals en Wolf pas Tier se kinders op; Jakkals en Wolf vang vis; Jakkals en Wolf kerjakker in Boer se kraal; Jakkals en Wolf en die rondekop dier; Wolf kry lus om skaapsklere te dra
      CONTRIBUTORS: Wendy Maartens, Gerda Smit EAN: 9780637001519 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 230 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2023-04-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Animals / General, JUVENILE FICTION / Animals / Foxes, JUVENILE FICTION / Animals / Wolves, Coyotes & Wild Dogs WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage: Anthologies, Children’s / Teenage fiction: Classic fiction, Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Traditional stories, Children’s / Teenage fiction: Nature and animal stories, Children’s / Teenage fiction: Humorous stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Wendy se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan. Wendy is die enigste jeugboekskrywer in S.A. wat die afgelope 12 jaar 16 versamelbundels van hoogstaande gehalte onder hierdie vaandel gelewer het. Haar kanonisering van volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring terwyl sy kinders bemagtig om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Wendy beskou haarself as “a keeper of South African legends and folktales”. Sy is die skrywer en samesteller van 16 bundels en meer as 30 boeke. Wendy se werk is vertaal in onder andere Engels, Xhosa, Sotho, Venda, Zulu en Duits. Gerda Smit is ʼn veelsydige en bekwame kunstenaar. Sy het beeldende kunste aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie gestudeer en in beide keramiek en skilderkuns gespesialiseer. Haar tesis het die kunstenaar se fassinasie met kinders en kinderjare ondersoek. Ná voltooiing van haar studies het Gerda sukses behaal as keramiekbeeldhouer, wat haar (onder meer) ʼn kopknik van die Nasionale Keramiekvereniging besorg het. Haar loopbaan het van koers verander toe sy ʼn ma geword het, en sy het haar fokus op illustratiewe tekeninge en onderrig gedraai. Haar gewaagde en kleurvolle ‘O Griet’-illustrasies het die harte van baie verower en het haar ʼn lojale aanhang besorg. Sien meer van Gerda se werk hier: https://info-ogriet-co-za.format.com/published-childrens-books

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account