FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Rimpelinge

Madelie Human

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 49.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 49 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 8.16 per month!
      3x monthly payments of R 16.33 with
      4x fortnightly payments of R 12.25 with
      Elani is oortuig mans raak nie sommer aangetrokke tot haar nie weens haar reputasie as syferkop en boekwurm. Wanneer sy vir Rick op Bietjiebaai ontmoet, is dinge egter ’n ander saak. Rick word bekoor deur haar kinderlik onskuldigheid oor die liefde. Hy terg haar genadeloos en lok haar uit om nuwe dinge te waag.Rick het Bietjiebaai toe gekom om sy biologiese pa op te spoor. Wanneer hy hom vind, worstel hy om hom te konfronteer, want hy voel te wrewelrig teenoor die knorpot wat hom en sy ma byna dertig jaar gelede in die steek gelaat het. Elani stoei weer met die onregverdigheid van die lewe wat haar ouers op ’n jong ouderdom van haar weggeneem het. Rick moet leer vergewe, en Elani moet leer aanvaar. Bowenal moet albei besef dat God ’n groter plan het vir hul lewens.
      CONTRIBUTORS: Madelie Human EAN: 9780637004350 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Romance / General, FICTION / Romance / Fantasy WIDTH: 107 cm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 2 reviews
      50%
      (1)
      50%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      C
      Christa Coetser

      Rimpelinge

      b
      brendaroberts01@gmail.com Unknown

      Rimpelinge

      p>Madelie Human is al ’n hele paar dekades gelukkig getroud met ’n wonderlike man wat steeds haar knieë lam maak. Sy wens haar lesers ook daardie koestering en vervulling toe. Met haar inspirasiev­erhale poog sy om mense te laat voel dat daar altyd hoop is op ’n gelukkiger toekoms. Madelie se romantiese fantasie bring sprankel en verwondering in elke liefdesverhaal. In haar meer kontemporêre romanses bied sy haar lesers ’n tikkie humor en liefde wat enigiets kan oorwin.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account