FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    My First Frozen Adventure

My First Frozen Adventure

Riaan Manser

    Product form
      FORMAT:

      R 250.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 250 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 41.66 per month!
      3x monthly payments of R 83.33 with
      4x fortnightly payments of R 62.50 with

      Format: Paperback

      Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs ‘n aktiewe vulkaan trotseer.
      CONTRIBUTORS: Riaan Manser EAN: 9780637006347 COUNTRY: South Africa PAGES: 144 WEIGHT: 290 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2024-10-01 CITY: GENRE: YOUNG ADULT FICTION / Action & Adventure / General, YOUNG ADULT FICTION / Sports & Recreation / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Sporting stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Riaan Manser se opkoms tot prominensie het begin met die ongelooflikewêreld-eerste reis per fiets, reg rondom die Afrika-kontinent. Dit het hompresies twee jaar, twee maande en vyftien dae geneem, alleen en sonderhulp het hy ’n verbysterende 34 500 kilometer deur 34 verskillende landegetrap, waarvan sommige as die gevaarlikste en mees onherbergsameplekke in die wêreld gereken word . Manser se prestasie het aan hom dietitel “Out There Adventurer of the Year 2006” besorg en sy eerste boek,“Around Africa on my Bicycle”, het ‘n blitsverkoper geword en genietsteeds groot sukses. Martinus van Tee is ’n spotprenttekenaar, skilder en illustreerder. Hy spesialiseer in humoristiese illustrasie, en lewendige karikature, en werk in digitale en tradisionele media.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account