FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies

Antjie Krog

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 270.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 270 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 45.00 per month!
      3x monthly payments of R 90.00 with
      4x fortnightly payments of R 67.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      DIE BOEKSpiene-kelientjies: Taalmusiek vir kleintjiesEk was my goed met Omo ek spoel dit uit met Sta-Softek hang dit op met pennetjies en môre is dit droogJik Jak spiene-kelientjies Jik Jak spiene-kelientjies Jik Jak spiene-kelientjiesmôre is dit droog.Spiene-kelientjies is ‘n verseboek wat deur Antjie Krog saamgestel is. Lees en leer ou bekende versies soos “Trippe trappe tone” asook ‘n paar oorspronklike versies uit die pen van die Antjie Krog.‘n Pragtige bundel wat sorgvuldig saamgestel is om jong kinders aan die taalmusiek van versies bloot te stel. ‘n Moet-hê versameling vir elke huis!THE BOOKSpiene-kelientjies: Taalmusiek vir kleintjiesEk was my goed met Omo ek spoel dit uit met Sta-Softek hang dit op met pennetjies en môre is dit droogJik Jak spiene-kelientjies Jik Jak spiene-kelientjies Jik Jak spiene-kelientjiesmôre is dit droog.Spiene-kelientjies is a poetry collection that has been compiled by Antjie Krog. Read and learn old verses like “Trippe trappe tone” as well as a few new poems exclusively written for the book by Antjie Krog.A beautiful collection that has been carefully compiled to introduce young children to the music you hear when poetry is read aloud. A must-have book for every household!

      CONTRIBUTORS: Antjie Krog EAN: 9780637007573 COUNTRY: South Africa PAGES: 96 WEIGHT: HEIGHT: 245 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-04-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Art / General, JUVENILE NONFICTION / Poetry / General WIDTH: 168 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage: Poetry, Children’s / Teenage general interest: Art and artists, Educational: Arts, general

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Lieflike bundel van taalmusiek wat oud en jonk sal fassineer

      Ek was totaal betower deur Spienekelientjies, die splinternuwe bundel saamgestel deur Antjie Krog. Om dit te beskryf as “Taalmusiek vir kleintjies” is heeltemal in die kol, want lees jy die versameling van gedigte en prettige rympies, is die ritme opgesluit in die rymende teks werklik opvallend. Die voorwoord bevat belangrike inligting oor die voordele wat kinderryme inhou, soveel as sewe punte wat ek nou nie alles hier gaan herhaal nie.

      Gebruik jy die QR-kode, aangebring in die boek, om te luister na die skitterende voorlesings deur Antjie Krog, gaan jy nog méér gefassineer word. Bang word vir Antjie Somers, of vir Die wilde wolman jammer kry as hy uitrafel.
      Die keuse van gedigte en rympies is interessant. Daar is vertaalde werke, ou gunstelinge waarvan jy skielik die woorde onthou of wat getoonset is, alles netjies gegroepeer in vyf afdelings, naamlik Trippe trappe trone, S staan vir superslim, Spienekelientjies, Ons eie en Help my!
      My kleinkinders is ongelukkig ver maar hierdie bundel gaan ek nie onder my oë laat uitgaan nie. Dit gaan veilig gebêre word vir tye wat ons saam kan lees en rym en geniet. Daar is drie illustreerders, naamlik Roelien Immelman, Willem Samuel en Diek Grobler wie se werk die teks lieflik komplimenteer.
      Ek het ’n e-boek ook onder oë gehad, maar dit was veral die gedrukte weergawe, uitgegee deur Lapa Uitgewers, waarvan ek die meeste gehou het.

      DIE SKRYWERAntjie Krog is in die Vrystaat gebore en het daar groot geword. Sy was die redakteur van die tydskrif Die Suid-Afrikaan en het later jare as ’n radio joernalis gewerk wat die Waarheids-en-versoeningskommissie se verhore gedek het. Sy hetook vir verskeie koerante en joernale geskryf. Antjie het die grootste pryse gewen in byna al die genres en media waarin sy gewerk het: poësie, niefiksie en vertaling. Maar sy het hoofsaaklik as ’n digter geleef. Haar bekende poësie versamelings vir kinders is Vetplantfeetjies en Fynbosfeetjies.THE AUTHORAntjie Krog was born and grew up in the Free State. She became editor of the Afrikaans current-affairs magazine Die Suid-Afrikaan and later worked as a radio journalist covering the Truth and Reconciliation Commission hearings, all the while writing extensively for newspapers and journals. She has won major awards in almost all the genres and media in which she has worked: poetry, non-fiction and translation. But mainly, she has lived as a poet. Antjie’s poetry collections for children, Vetplantfeetjies and Fynbosfeetjies, are vastly popular.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account