FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Kombuistaal

Vickie de Beer

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 270.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 270 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 45.00 per month!
      3x monthly payments of R 90.00 with
      4x fortnightly payments of R 67.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.Exclusive Books Enquiries

      Format: Paperback

      Hierdie kookboek gaan die jongspan nie net laat smul aan heerlike kos nie, maar ook leer hoe om gesonde keuses te maak.

      Kombuistaal gee vir kinders die woordeskat en vaardighede om seker te maak dat hulle van jongs af weet hoe om kos te kies wat gesond en heilsaam is.

      Selfs grootmense word touwys gemaak oor hoe om slim keuses te maak om hul besige kinders gesond en sterk te hou – alles gebaseer op wetenskaplike navorsing.

      Boonop is dit ’n lekkerleesboek propvol nuwe gedigte deur Antjie Krog!

      CONTRIBUTORS: Vickie de Beer EAN: 9780637007702 COUNTRY: South Africa PAGES: 104 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2025-09-15 CITY: GENRE: Children's Fiction WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Kook en leer saam met jou kind, met hierdie lieflike publikasie

      Waarom sal jy ’n resepteboek vir kinders van voor tot agter deurlees? Praat jy van Kombuis-taal, ’n puik publikasie uit die pen van Vickie de Beer, kan ek sommer ’n rits redes opnoem:
      • Pittige teks
      • Pragtige kosfoto’s deur Vickie bygestaan deur Lucca de Beer
      • Prettige illustrasies deur Roelien Immelman
      • Nuwe gedigte deur Antjie Krog, soos Allawiek Allawaag en Allawiek Allawyn
      • Heerlike resepte wat mens sommer honger maak, ongeag jou ouderdom
      • 104 groot, semi-glans bladsye in volkleur, wat die aanslag van werk in ’n kombuis kan hanteer
      • Afdeling oor Kombuistaal wat verduidelik van onder meer sif, klits, roer, kap en sny
      • Propvol inligting oor die liggaam, liggaamsfunksies en voedselsoorte
      • By elke afdeling: Die vieslike vyf teenoor Die fantastiese vyf
      Kosmaak saam met jou kind is nie bloot ’n wonderlike geleentheid om julle verhouding te versterk nie, maar ook ’n uitstekende manier om baie nuwe begrippe en kennis oor te dra en boonop op prettige wyse.
      Kersfees en die lang skoolvakansie is om die draai. Kombuis-taal kan moontlik ’n puik geskenkidee wees om ernstig te oorweeg.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account