Greg Heffley verpes verrassings – veral op sy verjaardag. Maar hy sou hom nooit die skokkende planne kon verbeel wat sy gesin hierdie jaar vir hom in gedagte het nie. Wanneer Greg se partytjieplanne begin uitrafel, hoop hy nog sy verjaardagwens word waar – ’n gesogte ruilkaart wat ’n fortuin werd is. Die probleem is dat hy nie al een is wat daarvan droom nie. Die kanse is skraal dat hy dit gaan opraap. Gaan Greg se verjaardagdrome waar word? Of gaan hy leer om versigtig te wees waarvoor hy wens?
Format: Paperback / softback
CONTRIBUTORS: Jeff Kinney
EAN: 9780637008341
COUNTRY: South Africa
PAGES: 224
WEIGHT:
HEIGHT: 129 mm
PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa
DATE PUBLISHED: 2025-12-01
CITY:
GENRE: JUVENILE FICTION / Humorous Stories, YOUNG ADULT FICTION / Humorous / General, YOUNG ADULT FICTION / School & Education / General
WIDTH: 198 mm
SPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction, Children’s / Teenage fiction: Humorous stories, Children’s / Teenage fiction: School stories
DIE SKRYWERJeff Kinney is USA Today, New York Times en Wall Street Journal se #1 topverkoperskrywer van die Wimpy Kid-reeks en het ses keer die Nickelodeon “Kids’ Choice Award for Favorite Book” verwerf. Oorvöl duk, Boek 17, is in November 2022 uitgegee en was in ’n kits ’n wêreldwye #1 topverkoper. Jeff is benoem as een van die tydskrif Time se 100 Mees Invloedryke Mense in die Wêreld en is een van die 10 topverkoperskrywers nog. Hy is ook die skepper van Poptropica, wat as een van Time se 50 Beste Webwerwe bekroon is. Hy het naby die Washington, D.C., omgewing grootgeword en in 1995 na New England verhuis. Jeff woon saam met sy vrou en twee seuns in Massachusetts, waar hulle ’n boekwinkel, An Unlikely Story, besit.THE AUTHORJeff Kinney is a #1 NewYork Times bestselling author of the Diary of a Wimpy Kid series and the Awesome Friendly Kid series. He is a six-time Nickelodeon Kids' Choice Award winner for Favorite Book and has been named one of Time magazine's 100 Most Influential People in the World. He spent his childhood in the Washington, D.C., area and moved to New England, where he and his wife own a bookstore named An Unlikely Story.