FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die Groot Storieboek Avontuur

Kristien Potgieter

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 197.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 197 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.83 per month!
      3x monthly payments of R 65.66 with
      4x fortnightly payments of R 49.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      DIE BOEKTalia spandeer elke pouse in die skoolbiblioteek om vir die boelies weg te kruip, tot die nare nuwe biblioteekjuffrou haar skuilplek in ’n nagmerrie verander. Saam met Mario, nog ’n buitestander, maak sy ’n geheime biblioteek in ’n ou skuur en bied ’n toevlug vir al die kinders wat voel asof hulle nêrens hoort nie. Maar gaan juffrou Grizzle hulle skuilplek kry, of gaan sy ’n geheim van haar eie ontbloot?Die Groot Storieboek Avontuur is vir elke kind wat al soos ’n buitestander gevoel het, maar ’n tuiste gekry het tussen die blaaie van ’n boek.Die boek is ryk in diversiteit en bevat karakters met neurodiversiteit, verskillende rasse en orientasies. Die boek word ook gemaak met verskeie leesbaarheidstegnieke, soos disleksie-vriendelike lettertipes en papier, groot spasies en meer.THE BOOKTalia spends her breaks hiding from bullies in the school library until the dreadful new librarian turns her refuge into a nightmare. Teaming up with fellow outcast Mario, Talia creates a secret library in an abandoned shed, offering a sanctuary for all the kids who don’t feel like they belong. Will Miss Grizzle discover their haven, or will she reveal a hidden secret of her own?The Great Storybook Heist is for every kid who has ever felt like an outsider but found a place to belong between the pages of a book.This book is rich in diversity, containing characters with neurodiversity, different races and orientations. The book is also made with several reading accessibility techniques, such as dyslexia-friendly fonts and paper, large margins and more.

      CONTRIBUTORS: Kristien Potgieter EAN: 9780637009003 COUNTRY: South Africa PAGES: 72 WEIGHT: HEIGHT: 212 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-04-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Adventure & Adventurers WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction, Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: School stories

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      'n Heerlike storie om te leer oor boeke en dinge

      Die tydsberekening vir die vrystelling van Die Groot Storieboek Avontuur kon beswaarlik meer perfek wees. Vandag, op Wêreldboekedag, is dit ideaal om te lees oor boeke en ’n biblioteek, wat mos hoeka stalmaats is.
      Talia is ’n boekwurm en haar gunsteling plek is die skoolbiblioteek. Dit was nou voordat ’n nuwe bibliotekaresse, juffrou Krummel, aangestel is. Nou is die biblioteek ’n plek van verskrikking. Weg is die vreedsame atmosfeer, boeke word verniel en rakke is nie meer netjies en georden nie.

      Hierdie oulike verhaal slaan sommer baie vlieë met een klap. Lesers kom agter presies hoe ’n ideale biblioteek moet funksioneer, maar meer nog, word die verskillende genres wat gewild is by kinders, deur middel van die storie verduidelik. Dink oudioboeke, grafiese romans, fantasie en avontuurverhale.

      Daar is natuurlik ook ’n boelie betrokke, maar daar word met simpatie gekyk na die rede vir sy gemene optrede. Outisme, verwagtinge van ouers, selfde-geslag ouers en ander moderne tendense word aangeraak. Selfs die kwessie van disleksie, en die spesiale boeke vir diegene wat sukkel om te lees, kom ter sprake. Die Groot Storieboek Avontuur is ’n voorbeeld van Vriendelike boeke, met onder andere met leesbare lettertipes en spesiale papier.
      Die betekenis van nuwe woorde visueel beklemtoon sodat dit lyk soos ’n stukkie papier uit ’n notaboek. Dit maak deel uit van die besondere illustrasies deur Nadia du Plessis. Die slim teks is die werk van skrywer, Kristien Potgieter.
      Dit is ook in Engels beskikbaar as The Great Storybook Heist, en is geskik vir leser van 9 jaar en ouer.

      DIE SKRYWERKristien Potgieter is ’n skrywer en redakteur van Johannesburg wat tans in ’n klein kusdorpie in die Oos-Kaap woon. Sy het ’n PhD in Kreatiewe Skryfwerk van Bath Spa Universiteit en ’n MA in Kreatiewe Skryfwerk van die Universiteit van East Anglia, waar sy die 2015–2016 Booker Prize-beurshouer was. In 2025 was sy die wenner van die Island Prize vir haar komende debuut volwasse roman, In the Valley of Bones. Sy is ook die skrywer van die Bongi Ballerina-reeks kinderboeke, en haar nuwe kinderboek, The Great Storybook Heist, sal in 2026 gepubliseer word.DIE ILLUSTREERDERNadia du Plessis is ’n toegewyde kinderboek-illustreerder wat stories lewendig maak met haar HB-potlood, verf, en baie passie. As ’n illustreerder met disleksie en AuDHD, verstaan sy dat boeke gevoel en verstaan kan word, selfs wanneer woorde uitdagend is. Haar dinamiese brein is altyd aan die werk, en die stories en karakters wat sy skep hou haar ten volle verdiep in haar kuns. In hierdie oomblikke voel dit asof die wêreld ’n bietjie stadiger beweeg.THE AUTHORKristien Potgieter is an author and editor from Johannesburg currently residing in a small coastal town in the Eastern Cape. She has a PhD in Creative Writing from Bath Spa University and an MA in Creative Writing from the University of East Anglia, where she was the 2015–2016 Booker Prize Scholar. In 2025 she was the winner of the Island Prize for her forthcoming debut adult novel, In the Valley of Bones. She is also the author of the Bongi Ballerina series of children's books, and her new children's book, The Great Storybook Heist, will be published in 2026.THE ILLUSTRATORNadia du Plessis is a dedicated children's book illustrator who brings stories to life with her HB pencil, paint, and a great deal of heart. As an illustrator with dyslexia and AuDHD, she understands that books can be felt and understood even when words are challenging. Her dynamic mind is constantly at work, and the stories and characters she creates keep her fully immersed. In these moments, even if just for a heartbeat, the world seems to slow down.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account