FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die seun met die swaeltjie

Fanie Viljoen

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 197.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 197 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.83 per month!
      3x monthly payments of R 65.66 with
      4x fortnightly payments of R 49.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      ONDER EMBARGO TOT 15 MEI 2026“Jy het ’n goeie hart, Tumelo. Maar onthou, familie is belangrik. Ons kyk eers na mekaar.”Tumelo tel een middag ’n swaeltjie in die veld op. Sy is swak en beseer, maar hy wil haar gesond maak. Fumane moet weer vlieg.Gou word Tumelo egter soos daardie swaeltjie. 'n Slegte ding gebeur in hulle gesin:Eers met sy ma.En toe met sy pa.Tumelo en sy sussies bly alleen agter in hulle sinkhuis in die township.Wat gaan hy nou doen?Hulpeloos bly lê?Of kan hy weer vlieg?EMBARGOED UNTIL 15 MAY 2026“You have a good heart, Tumelo. But remember, family is important. We look after each other first.”One afternoon, Tumelo picks up a swallow in the field. She is weak and injured, but he wants to make her healthy. Fumane must fly again.Soon, Tumelo becomes like that swallow.A bad thing happens in their family:First with his mother.And then with his father.Tumelo and his sisters are left alone in their tin house in the township.What is he going to do now?Lie helplessly?Or can he fly again?

      CONTRIBUTORS: Fanie Viljoen EAN: 9780637012614 COUNTRY: South Africa PAGES: 144 WEIGHT: HEIGHT: 212 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-05-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction, Children’s / Teenage fiction: Relationship stories, Children’s / Teenage fiction: Family and home stories

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Die verhaal van Tumelo se grootword en sy swaeltjie se herstel

      Terwyl daar kosbare lewenslesse en leergeleenthede opgesluit is vir jongmense in ’n boek soos Die seun met die swaeltjie, is dit die onthou van lank gelede wat my met ’n intensiteit kom aanval het met die lees daarvan.
      Ek is ’n produk van Johannesburg in die sestigs en sewentigs, daar gebore en grootgeword. Parkstasie en die Nelson Mandelabrug ken ek, en Hillbrow… Saam met jeuggroepe Vrydagaande daar gaan rondloop. Daarom het ’n ongelooflike hartseer my getref om saam met Tumelo en Dikeledi die groot stad, soos dit deesdae daar uit sien, te gaan ontdek.
      Ons is almal bewus van die uitdagings van enkelouers van alle rasse, maar om die statistieke so swart op wit te sien, is ontnugterend. Verder is daar talle kinders, soos Tumelo en Dikeledi, wat nie een nie maar albei ouers verloor, een aan die dood, die ander aan hulpeloosheid. “Huise sonder ouers. En nou is hulle ook een.” (p.69 e-boek)
      Die storielyn is veel meer as die verhaal van ’n swaeltjie wat liefdevol versorg word totdat sy herstel en weer kan vlieg. Dit is ook die grootword van Tumelo, wat nog tot op hede getwyfel het aan sy eie vermoëns. Daar is ’n oortuiging wat hom noop om sy pa te gaan soek: “Almal is besig om self te verdrink. Hier is soveel hartseer. Mense sonder werk. Swanger tieners. Drank. Inbrake. Huise sonder ouers.” (p.85 e-boek)
      Die skrywer balanseer die swaar met ’n paar elemente wat mens opnuut laat glo in ubuntu, aan medemenslikheid. Soos ’n taxibestuurder wat kinders kosteloos laat saamry, bure wat omsien na mekaar.
      Die seun met die swaeltjie is sopas aangewys as die wenner in die Lapa Jeugromankompetisie. Die teikengroep is jongmense van ongeveer 11jaar en ouer, maar beslis nie daartoe beperk nie. Baie geluk aan Fanie Viljoen met hierdie prestasie.

      Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë. Offers vir die vlieë ontvang ook ‘n ATKV-Woordveertjie toekenning (2019) en word met die Scheepersprys vir jeuglektuur (2022) bekroon.In 2025 wen hy weer die Jeugromankompetisie van LAPA met Die seun met die swaeltjie.Fanie Viljoen is one of the most loved and diverse writers in Afrikaans children's and YA literature. He has won numerous ATKV Children’s Book Awards and an M.E.R. prize. His novels Betower and Afkop were both runners-up in LAPA's competition for youth novels and he won the 2019 competition with Offers vir die vlieë. Offers vir die vlieë also received an ATKV Children’s Book Award (2019) and was awarded the Scheepers prize for Youth Literature (2022).In 2025, Fanie again wins the Youth novel competition of LAPA with Die seun met die swaeltjie.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account