FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Leer my lees (Vlak RR) 3: Veels geluk liewe Tippie (Skooluitgawe)

José Palmer

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 63 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 10.50 per month!
      3x monthly payments of R 21.00 with
      4x fortnightly payments of R 15.75 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      DIE BOEKELeer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde.Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.Titels in Vlak RR:Leer my lees (Vlak RR) 1: My naam is Tippie (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 2: Ontmoet Tippie se familie en vriende (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 3: Veels geluk liewe Tippie (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 4: Tippie leer oor sintuie (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 5: Tippie se klerekas (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 6: Tippie se familie (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 7: Tippie hou homself skoon (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 8: Welkom in Tippie se huis (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 9: Tippie gaan winkel toe (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 10: Tippie by die skool (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 11: Tippie doen inkopies (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 12: Tippie bly veilig (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 13: Tippie geniet sy vakansie (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 14: Tippie koop klere (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 15: Tippie hou van sport (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 16: Tippie groet die plaasdiere (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 17: Tippie leer van wilde diere (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 18: Tippie en die weer (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 19: Tippie en die insekte (Skooluitgawe)Leer my lees (Vlak RR) 20: Tippie se prenteboek (Skooluitgawe)

      CONTRIBUTORS: José Palmer EAN: 9780637014441 COUNTRY: South Africa PAGES: 20 WEIGHT: HEIGHT: 212 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2025-10-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Activity Books / General WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Early years / early learning concepts

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      DIE SKRYWERSMet jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES / LEARN TO READ-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account