FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Na ’n plaas in Afrika

Irma Joubert

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 380.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 380 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 63.33 per month!
      3x monthly payments of R 126.66 with
      4x fortnightly payments of R 95.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      ’n Nuwe lewe wag op hom In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na ’n onbekende tante van sy pa in ’n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag ’n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leër op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein, Hildegard se stiefseun. Voor hulle wag die Russiese winter, Stalingrad en die krygsgevangenekampe van Siberië. 90 000 word gevange geneem, net sesduisend oorleef. Charles en Oswald beleef teenoorgestelde kante van die oorlog. Beide bevind hulself egter op pad na ’n plaas in Afrika waar hul paaie sal kruis met dié van Seretse Khama en Mentje de Vries.
      CONTRIBUTORS: Irma Joubert EAN: 9780639606262 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-04-09 CITY: GENRE: FICTION / Historical / General WIDTH: 129 cm SPINE:

      Book Themes:

      Historical fiction

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Sinvolle afsluiting van die besondere oorlogstrilogie wat begin met Immer Wes

      Immer Wes, Mentje, kind van Pas-op-kamp, en ten slotte, Na ’n Plaas in Afrika, is ’n boeiende oorlogstrilogie. Elke aflewering getuig van deeglike navorsing en kennis van die onderwerp, sowel as die uitsonderlike skryfvaardigheid van Irma Joubert.
      “Waar lê die heldedaad? By die een wat gesterf het en alles onafgehandel agtergelaat het? Of by die een wat hardnekkig bly klou aan sy trots en alles waarskynlik verloor?” (p.65 e-boek) Hierdie, en ander diep vraagstukke, ontbering en lewensverlies, word intensief oopgeskryf in Na ’n plaas in Afrika.
      ’n Stukkie humor hier en daar, is ’n goeie teenvoeter vir swaarmoedigheid. Daar was die kinders in Eaglesham wat ’n tuisgemaakte bom prakseer wat chaos veroorsaak, Twee tieners se lomp poging om ’n baba se doek te ruil, het my letterlik trane laat lag.
      Wat my veral beïndruk het was die knap en ongeforseerde wyse waarop die skrywer die karakters uit die vorige twee boeke in die reeks, uiteindelik saambring op die betrokke plaas in Duitswes. Selfs karakters uit vorige reekse maak weer ’n draai, soos Pérsomi uit die Pontenilo-reeks, wat hier ’n belangrike rol vervul. Daar is selfs sinvolle verwysings na Kobus Neethling en sy jonger sussie, Gretl, die oorlogswesie en Kate en Bernard Neethling. Dit was soos om ou vriende weer raak te loop. Ek kan verstaan waarom dit vir Irma Joubert gevoel het asof die karakters in haar huis gewoon het.
      Met hierdie reeks nou finaal vir my afgesluit, sien ek uit na Rebekka van Kameeldoringplaas, wat eersdaags op die rakke sal wees. Irma Jouberts se oorlogsromans word uitgegee deur Lapa Uitgewers.

      Irma Joubert begin eers skryf toe sy einde 2004 aftree ná 35 jaar van onderwys. Sy publiseer verskeie artikels en kortverhale in tydskrifte en word in 2005 aangewys as Media24 se “Spesialis Joernalis van die Jaar”. Beide haar Tussen stasies-trilogie en haar Pontenilo-trilogie, asook die eerste boek van haar Oorlogstrilogie, naamlik Immer wes, is in Nederlands vertaal waar dit telkens onder die topverkopers tel. Vier van haar boeke is reeds in Duits vertaal en HarperCollins in Amerika

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account