FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Wedervaringe Van 'n Boere Gesin

Victor Pohl

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 220.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 220 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 36.66 per month!
      3x monthly payments of R 73.33 with
      4x fortnightly payments of R 55.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format:

      Na die vertaling en herhaalde kere se herlees, kry ek steeds hoendervleis en my trane loop - dikwels met 'n glimlag - wanneer ek hierdie merkwaardige verhaal van 'n hele gesin se persoonlike ervaring van 'n oorlog lees. - Marietjie Delport. Dit is 'n sensitiewe, getroue, amusante vertelling oor die unieke ervarings van 'n Vrystaatse boeregesin tydens die Anglo-Boereoorlog. Van die skrywer se ma wat deur 'n Britse offisier vir 'n Engelse dame aangesien is, tot met sy eie gevangenisskap as dertienjarige by die Groenpuntse krygsgevangenekamp; van sy drie ouer broers se ervarings op kommando, tot by generaal De Wet se toespraak - in 'n stem "wat van emosie bewe" - aan sy manne nadat hulle die oorlog verloor het; van sy jonger broers se ervarings as die lieflinge van die soldate by 'n Britse militere kamp waar hulle aangehou is, tot met die hele gesin se hoop en moed in die nadraai van die oorlog - hierdie boek is 'n ware genot om te lees. Victor Pohl Die skrywer van hierdie boek is op die grens van Basoetoland gebore.
      CONTRIBUTORS: Victor Pohl EAN: 9780639989297 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: Flyleaf Publishing and Distribution DATE PUBLISHED: 2022-06-22 CITY: GENRE: FICTION / War & Military WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      War, combat and military adventure fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account