“Jy huil, jy lag. Jy belééf.” – Anastasia de Vries
“Een voet innie kabr isse boek wat ooloep met mystery, beauty, pyn en humour. Fredericks skryf ’n wêreld oep wat min gesien wôd in Afrikaans, en nog minner soe intimately en honestly.” – Nathan Trantraal
Dié boek kry dit reg om peripheral characters en vertellers oppie voorgrond te plaas. Die tailor-dokter met sy briefcase vol sample-lappe, maatband en pen. Die pyn vanne vrou wat haar pasgebore tweeling moet begrawe. Ennie stryd vannie pligsgetroue, prim en proper Mareldia. En dan is daar oek Ghoemeira wat tradisionele waardes mettie modern moet versoen. Hier hoor jy die klanke vannie gemeenskap, musky en soet soes ryke uit die Jannat.
CONTRIBUTORS: Gaireyah FredericksEAN: 9780795711008COUNTRY: South AfricaPAGES: 208WEIGHT: 500 gHEIGHT: 198 cm
PUBLISHED BY: Kwela BooksDATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / Literary, FICTION / Short Stories (single author)WIDTH: 130 cmSPINE:
Book Themes:
Modern and contemporary fiction: general and literary, Short stories
Gaireyah Fredericks is in 2020 met ’n Neville Alexander-prestigeeerbewys bekroon vir haar bydrae om Afrikaans meer toeganglik te maak vir haar gemeenskap. Fredericks gee sedert 2015 haar eie digbundels uit en het onlangs haar MA in Skeppende Skryfkuns aan die Universiteit van Rhodes verwerf. Een voet innie kabr is haar eerste kortverhaalbundel.
Book Partnerships
For the Fans
Oor hierdie boek:

Recently viewed products
Your wishlist
Please add product to your wishlist to see them here.
I totally love the cook book. It has beautiful, tasty and easy to follow recipes. The pictures that she added tell a beautiful story and are the cherry 🍒 on top for me. It is a beautiful and colourful book just like Chef Nti. It is totally worth buying
The book was well written and gave me an insight of who God is and what God can do through the narrated life story of Rorisang. It was a beautiful read.